Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ellisras Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ellisras Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ellisras Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ellisras Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Palm Inn Guesthouse bied gerieflike verblyf in Onverwacht in Lephalale en is naby Mogol Gholfklub en Lephalale Mall. Die gastehuis bied 11 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer word daagliks skoongemaak en...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Lepha Gastehuis is in die hartjie van die bosveld in 'n stil woonbuurt in Onverwacht, Lephalale geleë. Die gastehuis bied akkommodasie in 16 ruim en gerieflike kamers en daar is 'n groot tuin met 'n sprankelende sw...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Zebra Guest House is het sy deure in 2004 in Ellisras/Lephalale oopgemaak en is sentraal geleë naby myne, die Medupi- en Matimba-kragstasies en die sakekern. 'n Gholfklub, swembad, sportklub, mall, 2 winkelsentrums...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Huilbos is in 'n stil doodloopstraat, met toegang tot die Mogol Gholfbaan se sewende putjie, in Lephalale geleë. Mogol is 'n manjifieke 18 putjie-gholfbaan omring deur groot maroelabome. Die huis word daagliks skoo...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Four Seasons Guesthouse is in 'n stil voorstad in Lephalale (Ellisras), Limpopo, geleë, net 2 blokke weg van die hoofpad. Gholf-entoesiaste kan ook uitsien na die gholfbaan oorkant die pad. Die gastehuis bied 7 lu...

Vanaf
R1 224
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Stevenski's Gastehuis staan onder die blaredak van inheemse bome en is ideaal vir voëlkykers en besoekers wat smag na rus. Ons is net 4 ure se ry van Johannesburg af en bied 'n rustige atmosfeer en alles wat die b...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Edmar Self-catering Garden Apartment is in Lephalale geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is langs 'n gholfbaan en naby verskeie winkels en restaurante geleë. Dit b...

10% af Naweke!
VanafR810
R729
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Indien jy op soek is na luukse en stylvolle akkommodasie, wat rustigheid en stilte bied, asook tuisgemaakte maaltye en vriendelike gashere, is Sandpatrys Guest House die plek vir jou! Ons bied die ideale bosveldwegb...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Micasa Sucasa Guesthouse skuil in die besige en pragtige dorp Lephalale, naby die middedorp, die Mogol Gholfbaan en Lephalale Mall. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en gaste wat reis vir besigheid. Verbl...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Berma Gastehuis bied gemaklike oornagverblyf in Lephalale. Dié dorpie skuil aan die oewer van die Mogolrivier in die Waterbergstreek, 'n betowerende streek bekend vir sy berghorisonne, diep klowe, antieke rotskuns,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 166 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]