Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Empilweni TB Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Empilweni TB Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Empilweni TB Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Empilweni TB Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Algoa Inn is in Algoa Park in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike verblyf in 'n huislike en vriendelike omgewing vir sakereisigers en vakansiegangers. Die ligging bied toegang tot die sentrale sakekern van Port...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Milner Avenue Self-Catering Units is in die hartjie van Port Elizabeth geleë. Dis stapafstand vanaf die wêreldbekerstadion en naby al die besienswaardighede om Port Elizabeth. Daar is 5 selfsorgeenhede met bedde...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Port Elizabeth Self-catering Apartments is in Port Elizabeth. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die Noordeindmeer oorkant die pad en is slegs 800 m vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion se hoofingang. Verblyf is beskik...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Hunters Lodge Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis wat warm, gasvrye verblyf bied vir ontspanning of besigheid. Ons is geleë in Greenacres, aangrensend met Newton Park, net minute weg van Port Elizabeth se hoofstr...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Port Elizabeth

Affinity Cottages is in Perridgevale, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriewe. Die ligg...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

39 On Nile Guest House bied gerieflike akkommodasie in goed toegeruste eenhede. Die gastehuis is sentraal geleë in Port Elizabeth en is stapafstand vanaf Greenacres Inkopiesentrum. Port Elizabeth is een van Suid-Af...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Island Way Villa is 'n manjifieke, moderne woning op die hoogste randjie in Port Elizabeth met 180°-uitsigte oor die see en 'n heerlike gevoel van rustigheid in die aand. Die villa bied 4 eenhede en elke slaapkame...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Tyday Accommodation is in die hartjie van Port Elizabeth naby al die plaaslike besienswaardighede en winkels geleë. Akkommodasie beskik oor 7 selfsorg-eenhede. Ons eenhede sal ideaal wees indien jy besig is om te...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Perridgevale, Port Elizabeth

Greenacres Lodge is in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1101 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]