Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Wildsplase (6)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (22)
Indien jy Uitenhage Farms besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Uitenhage Farms.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uitenhage Farms akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uitenhage Farms Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Uitenhage Farms Akkommodasie

42 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 047
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Uitenhage Farms

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is geleë in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Port Elizabeth se sakekern af. Port Elizabeth merk die begin van die Tuin...

15% af Aanbod!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel en 'n selfsorghut in Blue Horizon Bay in Port Elizabeth op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die stran...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Uitenhage Farms

Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë. Verblyf word gebied in 2 selfsorgeenhede. Die eerste eenhe...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville, Uitenhage Farms

The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sa...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 870
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cannonville, Uitenhage Farms

Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Al...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms

Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en gebou op 'n privaat wildreservaat op die oewer van die Coega-rivier, net 200 m van die R75 af onde...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Cannonville, Uitenhage Farms

Addo Park Sundays River House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis 70 m van die oewer van die Sondagsrivier af. Die huis is in Colchester, 61,3 km van die Addo Olifantpark af. Die huis beskik oo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cannonville, Uitenhage Farms

Addo Gateway Lodge is 'n gastehuis met 'n ideale ligging naby die hoof-wildparke in die dorpie Cannonville. Die lodge is aan die oewer van die beeldskone Sondagsrivier in die Colchester/Addo-Suid omgewing en is die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Uitenhage Farms

Addo Mountain-View Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis. Die eenheid is op die eienaars se woonerf geleë. Die eiendom is in Colchester, 31,4 km vanaf Addo en 59,4 km vanaf die Addo-olifant ...

Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amanzi, Uitenhage Farms

The Hexagon Gastehuis en Buitelewesentrum is op 'n wildreservaat in die skilderagtige Amanzi Vallei, net 25 km van Port Elizabeth af geleë. The Hexagon is die ideale gastehuis of B&B-diens vir 40 gaste teen sakpasp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za