Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Emporers Palace besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Emporers Palace.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Emporers Palace akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Emporers Palace

Vanaf
R489
per nag, vir 2 mense
Lodge in Germiston, Johannesburg

Ecotel Lodge OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby aan die Emperors Palace Casino. Die akkommodasie word aangebied in Koningingrootte- en Gesinska...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon, Gauteng

AirportInn and Suites bied puik selfsorgverblyf in 'n woonstelblok met 3 verdiepings in Isando. Dit is naby aan Emperor's Palace Casino and Entertainment Venue, Rhodesfield se Gautrain-stasie, verskeie winkelsentrum...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Gauteng

Airport Inn Executive Suites bied selfsorgwoonstelle in Kempton Park. Dit is net 5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Elke moderne woonstel is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n koningin...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

AfricaWisa at O.R. Tambo International Airport is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is ongeveer 7 km vanaf die lughawe in Johannesburg. Verblyf by dié gastehuis is beskikbaar in 3 individueel versi...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesfield, Gauteng

Airport Inn bied bekostigbare verblyf en is net 5 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is ook maklik bereikbaar vanaf die hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 48 en suite-slaapkamers. Elke ka...

Vanaf
R1 424
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rhodesfield, KwaZulu-Natal

Premier Hotel O.R. Tambo is in Rhodesfield, Johannesburg geleë. Dit is nie net 'n oornagplek nie, maar die hotel bied al die dienste, styl en luuksheid sodat dit ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Die...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rhodesfield, Gauteng

Melwood Airport Lodge is in Kempton Park geleë, sowat 5 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons gerieflike selfsorg-eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer het 'n selfs...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Germiston

Dié gastehuis is in 'n manjifieke, tropiese tuin geleë en spog met 'n tikkie uniekheid weens die keurige Italiaanse afwerkings gekombineer met die rustieke energie van die lodge-dekor in 'n kenmerkende Afrika-styl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Elandsfontein, Germiston

The Gateway Hotel is in Elandsfontein in Johannesburg geleë, net 7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons bied puik gerief en waarde vir geld. Die hotel is geskik vir internasionale besoekers, gewone reisi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Impala Park, Johannesburg

Avon Road Guest House & Tours is in die noorde van Boksburg geleë. Dis naby gewilde winkelsentrums en besienswaardighede in die omgewing. Ons bied ook ’n pendeldiens van en na die O.R. Tambo Internasionale Lughaw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2395 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]