Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Estcourt Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Estcourt Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Estcourt Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Estcourt Hospital

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

The Riverhouse is 'n elegante Kaaps-Hollandse gastehuis met ’n reuse-tuin wat in Estcourt geleë is. Dié huis spog met 'n stoep wat 20 m groot is en uitsigte oor die Bosmansrivier bied. Daar is 3 ruim gastekame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

Nzima Bed & Breakfast is van 1 Augustus 2012 af oop en dit bied gerieflike gastehuisverblyf in Estcourt. Akkommodasie word gebied in 5 en suite-slaapkamers, waarvan 4 in 'n ten volle gemeubileerde gastehuis is. Di...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

Ashtonville Terrace is 'n statige huis wat in die 1880's gebou is. Dit het gedien as 'n geliefde tuiste vir meer as 100 jaar. Ashtonville Terraces bied 'n eklektiese mengsel van Afrika en Victoriana en al 6 kamers w...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Estcourt, Battlefields

Alkamia B&B is in die stil buurt Drakensview in Estcourt en is heerlik verwyder van die stad se gewoel. Ons is 10 km se ry vanaf die N3 en dus 'n gerieflike oorslaapplek tussen Johannesburg en Durban. Die eienaar wo...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

The Haven is in Estcourt en bied verblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die area. The Haven het 3 kamers wat elk slaapplek vir 2 of 3 gaste het...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

Lindo Guest House is in 'n stil deel van Estcourt in KwaZulu-Natal geleë. Verblyf word in dubbel-gastekamers gebied wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elk...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Estcourt, Battlefields

Blue Haze Country Lodge is 'n luukse gaste lodge geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig op 'n berg- en meerlandksap op die oewer van die Wagendriftdam. Hierdie dam lê tussen die voetheuwels van die Drakensberge, ...

15% af Aanbod!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Estcourt, Battlefields

Slievyre is weggesteek in die pragtige bosveld van die KwaZulu-Natalse Middellande, 10 km vanaf Estcourt en die N3. Hierdie privaat natuurreservaat is perfek is vir familie-reünies, rustige vakansies, romantiese we...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R2 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Estcourt, KwaZulu-Natal

Die stilte van die plaaslewe laat 'n mens opnuut besef, hoe wonderlik die eenvoudige natuurlewe met sy kalmerende geluide van kloekende henne en hul kuikens, die geblêr van bokke en skape en die getjirp van voëlt...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Antbear Drakensberg Lodge is tussen Estcourt en Mooirivier geleë en bied sakpasverblyf in die voorheuwels van die Drakensberge. Dit is die ideale blyplek as jy die omgewing wil verken. Dit is 'n entjie van die geba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 464 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]