Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hanover Park Midwife Obstetrics Unit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hanover Park Midwife Obstetrics Unit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover Park Midwife Obstetrics Unit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hanover Park Midwife Obstetrics Unit

15% af Aanbod!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaap...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R483
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ottery, Wes-Kaap

Navine's Homestay is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, gedeelde selfsorg-akkommodasie aan gaste bied en in Ottery, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat 'n oornagplekkie soek en is naby versk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crawford, Wes-Kaap

Camdene Guest House is in Crawford, 'n Halaalvriendelike buurt in Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede, doend...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Third Avenue Self-catering Home bied verblyf in Rondebosch-Oos wat deel is van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is sentraal geleë en is minder as 15 km van die middestad, Bo-Kaap, V&A Waterfront en Kaapsta...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Tilla's Place bied verblyf in 'n volledig toegeruste selfsorg-gastehuis. Slaapplek vir altesaam 8 gaste is beskikbaar, en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat Kaapstad kom verken. Die huis het 4 slaapkame...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Cheval Vapeur is 'n perdeplaas in die hartjie van Kaapstad se seisoenale vleilande in die Philippi Tuinbou-area, 'n landelike area met verskeie plase op die Kaapse Vlakte tussen Ottery en Mitchells Plain. Dis 'n rus...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Cape Explore is 'n selfsorgwoonstel op 'n privaat eiendom. Die woonstel het sy eie aparte ingang deur die agtertuin wat 'n gemeenskaplike area is. Cape Explore is in Claremont geleë en daar is baie winkelsentrums, ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch East, Wes-Kaap

Suburban Lodge is in die stil, vriendelike voorstad Rondebosch-Oos in Kaapstad geleë met 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg. Ons is sentraal geleë net 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die midd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 30 minute vanaf die strande in Muizenberg. Verblyf is beskikbaar in 2 e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5624 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za