Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Helen Joseph Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Helen Joseph Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helen Joseph Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Helen Joseph Hospital

Vanaf
R545
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Sophiatown

Seven Palms is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Westdene, Johannesburg. Die perseel is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Dié ateljeewoonstel is oopplan en het 'n koninggrootte-bed en en...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Westdene

Merwehuis is gebou in 1938. Die huidige eienaars is die vierde familie wat die voorreg geniet om hierdie ruim, ou huis te bewoon. Die huis is gedurende die afgelope 13 jaar gerestoureer om 'n vervloë era te weerspi...

Vanaf
R976
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Sophiatown

Thornton Gap Guesthouse is in die hartjie van die sentrale voorstad Westdene in Johannesburg geleë. Dis op Thornton-pad op die drumpel van voorstede soos Melville, Greenside, Emmarentia, Auckland Park en die welbek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Sophiatown

Rallentando Guesthouse is sentraal geleë in Westdene, Johannesburg. Die gastehuis is naby die Universiteit van Johannesburg (UJ), WITS, Netcare hospitale in Milpark en Garden City, winkelsentrums, restaurante, hist...

Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Westdene

Hillside House is met baie geduld opgeknap en verbeeldingryk ontwerp. Dit bied 'n privaat, dog huislike toevlugsoord in die hart van Melville, 'n hipermodieuse area in Johannesburg. Die lugtige kamers is eenvoudig...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid...

15% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brixton, Auckland Park

The View Boutique Hotel is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die boomryke buurt Auckland Park. Dié Johannesburgse buurt was deestyds bekend daarvoor dat dit in die platteland is maar tog naby aan die stad i...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Sophiatown

Residence on 3rd skuil in Westdene op die randjie van Melville se koppies, sowat 1 km vanaf Sophiatown. Dié privaat woning bied slaapplek vir 4 mense in 2 superieure kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n du...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Pablo House Melville is in Melville, Johannesburg, geleë. Dié gastehuis bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, of 2 enkelbeddens, en 'n en suite...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2611 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za