Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Herschel Girls’ School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Herschel Girls’ School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Herschel Girls’ School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Herschel Girls’ School

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Thelma Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne drieslaapkamerhuis. Dis deel van 'n ontwikkeling in 'n rustige woonbuurt in Claremont. Dié huis het 'n stoep en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n wegbre...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Churchaven Loft is ’n selfsorg-eenheid in ’n stil pad in Claremont. Die kompleks is langs die Arderne Tuine en naby Cavendish Square, ’n mall met ’n bioskoop, kruidenierswarewinkel, verskeie restaurante en k...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Herschel Court Studio is in die middel van Claremont een blok bo die hoofstraat geleë. Dit is 'n grondvloer-ateljeewoonstel in 'n stil hoekie van Herschel Court, 'n netjiese historiese landmerk in die Art Deco-blok...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Kingsbury Lodge is in die hartjie van Claremont, oorkant die gewilde Arderne-tuin, geleë. Dit is net 100 m van die Life Peninsula-ooghospitaal, 800 m van die Kingsbury Hospitaal en 500 m van die Vrugbaarheidsklinie...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Rose Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Claremont, lekker naby Cavendish Square Winkelsentrum en Nuweland. The Rose Cottage is ten volle gemeubileer, oopplan en het sy eie veranda en ingang...

Vanaf
R2 965
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

The Quadrant Apartments in Claremont geleë. The Quadrant" is 'n sakegebied vir medici en korporatiewe kliënte. Die woonstelle is modern en stylvol. Die eenhede het 1 of 2 slaapkamers en daar is ook luukse driesla...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

1 Cricklewood Place is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is in Claremont na aan die meeste geriewe geleë en bied gemaklike slaapplek vir 8 mense. Dit is 'n veilige vakansi...

Vanaf
R4 550
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is in Claremont naby heelwat geriewe en bied lekker veilige verblyf vir 'n gesin wat wil wegbreek....

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Catherine's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis in Claremont. Die kothuis deel 'n oprit met die hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang, asook 'n stoep met tafels en stoele in 'n privaat, boomryke ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5449 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za