Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hewu Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hewu Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hewu Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hewu Hospital

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Kaap

Maweni Lodge skuil tussen berge en is 25 km vanaf Queenstown in die Oos-Kaap. Die lodge lok menige gas met sy rustigheid, uitsigte en tuisgekookte maaltye. Dié verblyf is veral geskik vir groepe of gesinne wat doen...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Three Angelz Guest House bied hartlike en professionele gasvryheid, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of paartjies. Hierdie gastehuis is in die veilige, stil woonbuurt, Komani Park, in Queenstown geleë. Thr...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Gracehouse Bed and Breakfast is in 'n stil woonbuurt in Queenstown, net 1,3 km vanaf die middedorp en 100 m vanaf 'n vulstasie. Dit bied ook maklike toegang tot die N6 na Oos-Londen. Verblyf word in dubbelkamers of...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Protea Place bied gerieflike verblyf in Sandringham, Queenstown. Die gerestoureerde gastehuis het houtvloere, 'n hoë plafon, kosyne en kaggels. Die verblyf word in 6 en suite-slaapkamers gebied. 5 van die slaapkam...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Cozi Corner Self-Catering Accommodation bied akkommodasie in bekoorlike eenhede en dis in Queenstown geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n hele rits geriewe. Cozi Corner se akko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Silver Plum BnB is in Queenstown, in die middel van die Oos-Kaap, halfpad tussen Cathcart en Sterkstroom geleë. Verblyf word gebied in 6 deluxe koninggrootte-kamers met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Elke slaapka...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Belle Vue Bed and Breakfast is in Queenstown geleë en bied verskeie luukse kamers. Die 7 kamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of enkelbeddens, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. Beddeg...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Apart-mint is in 'n rustige en moderne buurt in Queenstown geleë. Dit bied 2 privaat en gerieflike selfsorg-eenhede vir paartjies of sakereisigers. Apart-mint 1 het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omsk...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street bied gastekamers in Queenstown. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Tranquil House B&B @ 121 Berry Street beskik oor 2 kamers. Elke kamer h...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 1 College Avenue is 'n elegant en moderne gastehuis/B&B in die hartjie van die Oos-Kaap aan die buitewyke van Queenstown. Hierdie indrukwekkende woning bied grasieuse akkommodasie, warm gasvryhe...

Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

De Oudewerf Guesthouse was oorspronklik 'n plaashuis en staan al vir 120 jaar in die Queenstown distrik. Vandag word dit omring deur 'n goed versorgde tuin en is met liefde en sorg opgeknap. Die gastehuis is geriefl...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation bied selfsorg-eenhede in Queenstown in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf in 'n rustige area naby aan al die aksie. Die akkommodasie by Mechells bestaan...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Conti-Inn is in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se gewoel. Verblyf word in 2 stylvolle eenhede gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, asook 'n kombuisie wat toegerus is me...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street bied B&B-verblyf in Queenstown. Die gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Akkommodasie by Tranquil House B&B @ 10 Berry Street beskik oor 2 kamers...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

4 Elements Lodge bied gerieflike verblyf wat geskik is vir gesinne of sakereisigers wat deurry. Dit is in Queenstown in die middel van die Oos-Kaap. Verblyf word gebied in standaardkamers, gesinskamers en viervoudi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15 van 80 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za