Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hillandale Rehabilitation Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hillandale Rehabilitation Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hillandale Rehabilitation Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hillandale Rehabilitation Centre

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

Safe Haven bied 'n ontspanne plaasatmosfeer en is in Groenvlei sowat 10 km vanaf Bloemfontein. Gaste kan die Safe Haven-eenheid of die Safe Haven-ateljeewoonstel bespreek. Albei eenhede het slaapplek vir 4 gaste. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 390
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rooidam, Groenvlei

Wildelied is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis en bied slaapplek aan 5 gaste in Groenvlei, net 3 km buite Bloemfontein . Dié huis het 2 slaapkamers wat elkeen ’n dubbelbed het en dié slaapkamers deel di...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Rooidam, Groenvlei

Ontspan in die son en ervaar ware Vrystaatse gasvryheid. Verken die perseel of wandel deur ons inheemse tuin voordat jy jou voete laat rus in 'n kruie-voetbad terwyl jy die pragtige Vystaatse sonsondergang aanskou. ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rooidam, Groenvlei

Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gerieflike verblyf in Bloemfontein in die Vrystaat. Suikerbossie Guesthouse het slaapplek vir 12 gaste in 2 gesinseenhede, 3 standaardkamers en 'n bruidsuite. Die gesinse...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooidam, Groenvlei

Bel Tramonto is 'n gastehuis wat op 'n 4 ha-area geleë is met oop tuine en 'n lapa. Daar is 5 en suite-slaapkamers met baddens, storte en toilette. Elke kamer het 'n eie ingang, 'n platskerm-TV, lugversorging, sek...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooidam, Groenvlei

Castelo Sutil Guest House is in die buitewyke van Bloemfontein geleë, en is perfek vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf of 'n sake-byeenkoms naby die stad se geriewe. Ons bied verblyf in 1 dubbelkamer e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R955
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Groenvlei

Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die gastehuis het 'n mengsel van 'n moderne, tog ontspanne, plattelandse, indu...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein, Groenvlei

Emoya Estate & Spa is op die westelike grens van Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, geleë. Dié gebied staan ook as die "Big Sky Country" bekend. Die 270 hektaar wild- en natuurreservaat is in 'n pragtige...

Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

Die Royal Fischer Hotel is in die Woodland Hills landgoed in Bloemfontein geleë. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

Figberry Guestrooms is in Groenvlei, Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, oornaggaste en diegene wat by familie kuier. Dit is naby die N1, winkels en restaurante. Dit is ook pe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 377 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za