Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hilton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hilton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hilton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hilton College

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in World's view, Hilton

Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages is op parkagtige gronde van ongeveer 1 en 'n halwe hektaar met volop voëllewe geleë. Die kothuise is in Howick en bied selfsorg- en B&B-akkommodasie. Die akkommodasie wissel van selfsorgkothui...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Baradinckals Bush Lodge is versteek in die prentjiemooi omgewing van die Emanzini Wildreservaat en bied 'n onvergeetlike bosveld-wegbreek aan gaste. Dit is net buite Albert Falls geleë en is die ideale keuse vir na...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

The Barn bied selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Hilton. Die kothuise is strategies geposisioneer in die tuin om gaste se privaatheid te verseker. The Barn is 'n ruim, losstaande k...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Sunbird Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Sunbird Cottage is in Howick geleë en is die ideale plek vir diegene wat die Midlands Meander wil verken...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Birnamwood Country Escape is 'n tuinkothuis op 'n veilige landgoed tussen die Birnamwood-streek se landskap in KwaZulu-Natal se Middellande. Dis naby die N2, maar ook ver genoeg sodat gaste nie deur die gejaag geste...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Safari Lodge is 'n 4-ster-gegradeerde instansie. Ons luukse grasdak-B&B het 4 slaapkamers en is op 'n groot perseel met pragtige tuine geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en 'n gemaklike stapafstand va...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

The Green Lantern Cottage bied 2 veilige selfsorg-eenhede op die eienaar se lowerryke perseel in Howick. Die eiendom het die ideale ligging net 'n paar minute se ry van winkels en kroeë af. The Green Lantern House...

Vanaf
R5 850
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Cedarwood is 'n herontwerpte melkery met lieflike uitsigte en 'n plaasgevoel halfpad tussen Howick en Hilton, net 4 km landinwaarts langs die N3. Die huis word verhuur aan 'n groep op 'n slag en bied verblyf aan 10 ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Oak Park

Geleë teen die agtergrond van die rustige woude van die Fercliff Natuurreservaat, met 'n uitsig oor Pietermaritzburg, bied Victoria Gastehuis beide bekostigbare bed en ontbyt akkommodasie, sowel as die gerief van S...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 2002 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za