Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hilton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hilton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hilton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hilton College

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

Azalea B&B bied 3-ster-verblyf in 'n lieflike tuin. Ons is trots op die gerieflikheid van ons eenhede en die hartlike gasvryheid van ons personeel. Die B&B is in Howick geleë ? die ideale stilhouplek tussen Johanne...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, KwaZulu-Natal

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg skadu bied. Kom ontspan in die vriendelike, plattelandse dorpie met sy ontspanne, landelike atmosfe...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

The Hilton B&B is 'n gastehuis in Hilton, 11 km van die hartjie van Pietermaritzburg af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 5 s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Leafy Lane bied gerieflike, plattelandse verblyf in selfsorgkamers aan die einde van 'n doodloopstraat, net 2 minute van Howick se hoofstraat af. Leafy Lane is stapafstand van Howick Privaat Hospitaal af en daar is ...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Country Lane Guest House is in Howick, 'n dorpie met warm somers en koel winters wat veral snerpend kan raak wanneer die nabygeleë Drakensberge sneeu kry. Die gewilde Howick-waterval naby die mond van die Umgeniriv...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Lucky Charm is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Howick. Die eenheid is langs die hoofhuis geleë, maar het sy eie ingang. Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Aloe Croft bied moderne selfsorgverblyf op 'n omheinde landgoed waar diere vrylik rondloop. Dit sal jou tydjie hier by ons 'n verkwikkende ervaring maak. Of jy Howick besoek vir sake-redes of vir plesier, Aloe Croft...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

In-House Camp bied gerieflike verblyf in huisies met verskillende boustyle op ‘n plaas in KwaZulu-Natal se Middellande. Die perseel grens aan die Cedara Landbou College en is die tuiste van die Wedgewood Nougat-fa...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Villa Santaurio bied gerieflike selfsorgverblyf in die eg plattelandse dorpie, Hilton, hoog teen die berge buite Pietermaritzburg in die Natalse Middellande. Ons bied verblyf in 2 gemeubileerde eenhede, toegerus ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Devonshire Cottage is 'n privaat, selfsorg-eenheid op dieselfde eiendom as die eienaar se huis in Howick, KwaZulu-Natal. Die eenheid is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Verblyf word in 2 eenhede gebied naamli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 2005 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za