Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hilton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hilton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hilton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hilton College

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Froggy Hollow is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se kleinhoewe aan die buitewyke van Howick. Dit spog met 'n plattelandse atmosfeer met 'n rivier, dammetjie, veekampies en 'n paar plaasdiere. Howick is in die har...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton View is 'n paleisagtige huis in Hilton met 'n uitsig van die Drakensberge en die Karkloofberge. Hilton is die poort na die gewilde Midlands Kronkeling. Geniet die vars lug van die heuwels bo Pietermaritzburg....

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Howick, KwaZulu-Natal

Dunning Country House bied bekostigbare, luukse akkommodasie op 'n pragtige en rustige, werkende plaas. Gaste kan kies tussen B&B- of selfsorg-akkommodasie. Die plaas is na aan Hilton, net 3 km van die N3 af, en 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Montrose, Oak Park

Geleë in die hartjie van Pietermaritzburg, binne 'n prentjiemooi, boomryke area is Beit Lechem Bed and Breakfast geleë. Ons bied verblyf in 5 kamers met slaapplek vir 9 gaste en is binne 'n kilometer vanaf die ber...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in World's view, Hilton

Bancroft B&B is in die beboste, lowergroen heuwels van Hilton, bokant Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Ons bied 3 uiters gerieflike B&B-suites. Die Gesin-suite kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is ...

Vanaf
R738
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

11 on Karkloof is in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied selfsorgverblyf in 2 huise en 5 kothuise. Die perseel is 9 km vanaf Howick en is die ideale basis vanwaar besoekers die Middellande kan verken. Die ar...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Stockowners Farm House and Cottage is 'n selfsorg-eiendom in Howick wat deur die eienaar bestuur word in Howick in die Midlands Meander. Hier fokus ons daarop om 'n skoon, hartlike, ruim tuiste te skep om aan gaste ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Bella Vista - Cachai bied selfsorgverblyf in 'n mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Die dorp spog met ongekende natuurskoon, pragtige dorpies in en om die stad en 'n wonderlike kunsroete om te verken. Verbly...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg North, Chase Valley

Peace of Heaven is in Pietermaritzburg. Dié kothuis bied 'n rustige toevlugsoord of romantiese wegbreek naby vele besienswaardighede in die omtrek. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer en 1 b...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

The Cottage On the Green is in World's View, Pietermaritzburg en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkel, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het 2 slaapkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2009 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za