Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hilton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hilton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hilton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hilton College

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, KwaZulu-Natal

Die Sleeping Bao B&B is sowat 8 jaar gelede in een van Pietermaritzburg se vernaamste voorstede gestig. Dié luukse B&B is minder as 5 minute vanaf die N2 tussen Johannesburg en Durban, maklik bereikbaar vanaf plaas...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Athlone

Taunton House is 'n 3 ster-gegradeerde instansie, in die gesogte voorstad Wembley in Pietermaritzburg geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n TV, lugversorging en verhitting en daar is genoeg parkee...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wembley, Athlone

A Bit of Heaven is 'n rustige wegbreekplekkie wat oor 'n feetjietuin uitkyk. Dit is lekker sentraal geleë, slegs 5 minute vanaf die N3 hoofweg en na aan plaaslike geriewe. Dis 'n gerieflike basis waarvandaan jy oml...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Blackridge

Geniet die hartlike gasvryheid in Pietermaritzburg wanneer Patrick jou by die 'Brevisbrook' verwelkom. Gaste voel heel ontspanne in hierdie rustige verblyf met 'n landelike styl wat in 'n welige omgewing staan en me...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Clarendon

Africa's Eden is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbyloop, tussen 2 waterstroompies, en net sowat 2,5 km vanaf die stadskern. Dié B&B bied 6 eenhede, elkeen met 'n...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Lester Park

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 4 B&B-eenhede ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Jays Guest House is in Pietermaritzburg, Claredon, 'n area wat bekend is vir sy Nasionale Botaniese Tuine, die Voortrekkermuseum en die tuiste van die Dusi-kanowedvaart is. The Jays Guest House beskik oor 3 st...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Benodig jy verblyf tydens 'n besoek aan Pietermaritzburg? Dan het ons net die plek vir jou! Duvet & Crumpets bied luukse akkommodasie vir sakelui, gesinne, sportspanne, toeriste en meer teen bekostigbare pryse. Ons...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 2002 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za