Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hilton College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hilton College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hilton College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hilton College

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Die 'At Home Self-catering' is 'n hoegehalte, stylvolle woonstel wat gerief en gemak teen bekostigbare tariewe aanbied. Ons bied vir gaste 'n ware veilige en private verblyf in die groen woonbuurt van Clarendon aan....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

Wooden Manor Guest House is in Pietermaritzburg op 'n pypsteelerf net onder die ongelooflike Worlds View. Ons bied rustige, stylvolle verblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Die verblyf beskik oor 3 kamers wa...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

20% af Aanbod!
VanafR2 890
R2 312
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lester Park

Forest Retreat is 'n selfsorg-huis in Pietermaritzburg naby Hilton. Die dorp is bekend vir sy sport regdeur die jaar en sy geskiedenis. Die eiendom bied gehalte afwerkings en ontwerper-houtmure met 'n massiewe 80 m...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

m'Geni River Cottage is in Albert Falls langs die Umgeni-rivier geleë. Dié dorp lê op die oewer van die Albert Falls-dam en -wildreservaat, sowat 25 km noord van Pietermaritzburg. Die kothuis kyk uit oor 'n groot...

Vanaf
R7 200
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

360 at Mission House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n rand in Currys Post met 'n asemrowende 360°-uitsig oor die Drakensberg en Middellande se heuwels. Die huis is lig en ruim, en die ondervloerse verhitting en oo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Piccadilly Farm Accommodation bied 3 kothuise op 'n produserende plaas in die KwaZulu-Natalse Middellande, 12 km noord van Howick. Dis naby Piggly Wiggly, die Mandela-monument, Midmar-dam en ander gewilde trou-venue...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg Central, KwaZulu-Natal

Heritage House B&B bied B&B-verblyf in die sentrale deel van Pietermaritzburg. Dié gastehuis is naby restaurante, winkels, die universiteit en verskeie ander besienswaardighede in die dorp geleë. Heritage House B...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lions River, KwaZulu-Natal

Clydesdale on Lions River bied gemaklike, huislike verblyf in Leeurivier, Lidgetton, in die Natalse Middelande. Die plaas is op die oewer van die Leeurivier, net 5 km van die Nelson Mandela Capture Site Museum af, 7...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Gum Tree Glen is 2 selfsorg-eenhede in KwaZulu-Natal se pragtige Middellande, net 'n klipgooi vanaf Curry's Post en 10 minute se ry vanaf Howick met sy pragtige waterval en inkopieplekke. Dié eenheid kyk uit oor di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2002 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za