Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hluhluwe-iMfolozi Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hluhluwe-iMfolozi Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe-iMfolozi Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hluhluwe-iMfolozi Park

Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Hluhluwe, Olifantkus

Hluhluwe Backpackers is die naaste akkommodasie aan en is net 1 km van die Hluhluwe-iMfolozi Nasionale Park se hoofhek (Memorial Gate) af. Die hoofhuis het dubbelkamers met dubbelbeddens, waaiers en beddegoed. Al d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Mtubatuba, Olifantkus

Mtubatuba Boutique Bed and Breakfast is in Mtubatuba, 'n dorp noord van Richardsbaai naby aan die ingang van die iSimangaliso Vleilandpark in KwaZulu-Natal, geleë. Verblyf word aangebied in 4 en suite-kamers wat a...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mtubatuba, Olifantkus

Dula Hantle Guest Rooms is in Mtubatuba aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Die kamers is gerieflik in 'n woonbuurt naby winkels en restaurante. Ontwaak soggens met die geluid van voëlsang. Mtubatuba is slegs 55 ...

Vanaf
R1 510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mtubatuba, River View

Wendy's Country Lodge word deur 'n gesin besit en is geleë in die hartjie van Zululand Mtubatuba wat die poort na die Isimangaliso vleilande en die Hluhluwe/iMfolozi Wildreservate is. Wendy's Lodge is die mees sent...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Mtubatuba, River View

870 on Riverview Drive is in die stil voorstad, Riverview, in Mtubatuba. Dié vreedsame eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die pragtige Zoeloeland kan verken. Mtubatuba is 'n plattelandse dorpie en bied toega...

Vanaf
R2 320
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Zululand

Na die 2015-stemperiode is Emdoneni Lodge aangewys as die wenner in die "Luxury Game Lodge"-kategorie van die "World Luxury Hotel Awards". Emdoneni Lodge is in die hartjie van Zoeloeland geleë. Hierdie gastehuis b...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Hluhluwe, Olifantkus

Isinkwe Bushcamp bied gaste-verblyf met 'n opsionele ontbyt en 'n tuisgemaakte etes beskikbaar by die kantien by die Africa Bush Junction langs die swembad. Isinkwe Bushcamp is slegs 25 minute se ry vanaf die Memori...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

Gooderson DumaZulu Lodge & Traditional Village is in die hartjie van Zululand naby Hluhluwe geleë. Alhoewel dit 'n natuurlike en terapeutiese omgewing is waar gaste weer met die natuur kan verbind, is dit ook 'n le...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Ubizane Wildlife Reserve verenig twee lodges: Zululand Safari Lodge en Zululand Tree Lodge. Die lodges is in die hartjie van die bosveld met 'n Koorsboom-woud op die eiendom. Die Zululand Tree Lodge se kamers is g...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Hluhluwe, Olifantkus

Bos-paradys is op 'n plaas naby Hluhluwe-Imfolozi Park. Daar is verskeie kuns- en kultuurbesienswaardighede in die omgewing. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat uit die stad wil wegbreek. Daar is versk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 350 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za