Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Holy Cross Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Holy Cross Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Holy Cross Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Holy Cross Hospital

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lusikisiki, Oos-Kaap

Cosy Posy Boutique Hotel is in die hartjie van die Oos-Kaap in Lusikisiki, aan die Wildekus. Die gashere sien uit daarna om hul gaste te verwelkom. Dié intieme boetiekhotel bied verblyf in Standaard-, Deluxe-, Exe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Tilongo, Grens Area

Mbotyi Mountain Bush Camp skuil aan die randjie van die Ntsubane-woud met 'n uitsig oor die Mbotyi-riviermonding in die Pondolandberge aan die kus. Dié boskamp is sowat 15 km vanaf Lusikisiki, die naaste dorp. Di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rennies Beach, Suidkus

Eden Wilds is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 'n gesin van 6 in 'n oord langs die Umtamvunarivier. Dié woonstel is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofs...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

Eden Wilds 22 is in ’n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvinarivier in Port Edward. Port Edward is weggesteek tussen die warm Indiese Oseaan en heuwels van KwaZulu-Natal, en bied ’n oorvloed warm sand, n...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

Eden Wilds 119 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp is tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied warm sand, natuur...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

Eden Wilds 92 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in Port Edward geleë. Dié dorpie bied die warm water van die Indiese-oseaan, warm sand, natuurreservate en staproetes. Dié eenheid is o...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

Eden Wilds 80 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in die dorpie Port Edward geleë. Port Edward is tussen die warm Indiese Oseaan en die rollende heuwels van KwaZulu-Natal geleë en bied 'n...

10% af Aanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

Eden Wilds 83 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvunarivier geleë, in Port Edward, tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geskuil. Port Edward bied 'n oorvloed van...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, Suidkus

Eden Wilds 103 is in 'n veilige kompleks aan die oewer van die Mtamvuna-rivier in Port Edward. Dié dorp skuil tussen die Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal. Daar is warm sand, natuurreservate ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Banner Rest, Suidkus

88 Eden Wilds is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in die Eden Wilds-oord in die Umtamvuna Natuurreservaat. Die pragtige grasperke en ongelooflike uitsigte oor die Umtamvunavallei, bekroon dié as di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1730 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za