Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humansdorp Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humansdorp Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

The Bushwillow Jeffreysbaai is 'n selfsorg-eenheid net 1,2 km van die see af. Die eenheid is goed toegerus en gerieflik ingerig vir 'n ontspanne vakansie vir 2 gaste. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n slaapka...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in C-Place, Jeffreysbaai

DeMist Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in Seaview Vakansieoord naby die hoofdolfynstrand in Jeffreysbaai geleë is. Dis naby verskeie trekpleisters, soos die waterwurms, mini-gholf, die skulpkunstenaars en '...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Place of Grace is in Jeffreysbaai en bied gerieflik gemeubileerde verblyf slegs 1 km vanaf die strand. Gaste kan die huis tydens die vakansie bespreek of die privaat kamer tydens die res van die jaar. Die huis het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

The Blue Dragonfly is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die dek bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Dié woonstel is op stelte en het trappe aan die buitekant wat ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Pottie's is in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaap...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai

The Ocean Bay Luxury Guesthouse is in 'n pragtige area met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan in Jeffreysbaai geleë. Dié gastehuis op die Wavecrest-heuwel is die perfekte basis vanwaar gaste die Tuinroete...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Found is 'n selfsorgvakansiehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dié smaakvol versierde vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing, op die berge in die verte en oor die see. Die huis is hoog ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Astonbaai, Jeffreysbaai

Little Flamingo Familia is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in Astonbaai, Jeffreysbaai, en is net 120 m van die strandmeer en 800 m van die strand af. Die huis is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 sl...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in C-Place, Jeffreysbaai

Seaviews selfsorg-vakansieverblyf is in die Seaviews Vakansie-oord in Jeffreysbaai. Dit is net 800 m van die see af, maar het ongelukkig geen see-uitsig nie. Die huis het 2 slaapkamers met 2 badkamers en bied slaap...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Hillcrest Self-Catering Holiday Apartment is in die gesogte woonbuurt Wavecrest in Jeffereysbaai geleë. Jeffreysbaai is slegs 70 km vanaf Port Elizabeth wat dit ideaal maak vir 'n lekker vakansiewegbreek of 'n lang...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Sola Fide Residence is aan die Sonskynkus in Paradysstrand, Jeffreysbaai geleë. Sola Fida het ruim, luukse selfsorg-eenhede en bied uitstekende see-uitsigte en pragtige sonsondergange. Dit is 150 m van 'n asemrowe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

The View is 'n uiters moderne volledig gemeubileerde, selfsorg-vakansiewoonstel. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid nie op die grondvloer is nie en dat die woonstel slegs toeganklik is deur middel van trappe. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in C-Place, Jeffreysbaai

Solitaire 13 is geleë in 'n veilige vakansie-oord in die hartjie van Jeffreysbaai naby aan die hoofstrand. Die dekor en meubels herinner 'n mens aan 'n vakansiekothuis en is sonder fieterjasies. Alles wat jy benodi...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die strand af. Verblyf word aangebied in slaapkamers wat elkeen see-uitsigte...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

58 Lagoonview is 'n vakansiehuis aan die oewers van die Seekoeirivier in Paradysstrand in die Oos-Kaap. Die huis is loopafstand vanaf die naaste swemstrand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 ruim slaapkamers en 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60 van 1050 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za