Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humansdorp Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humansdorp Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Angelwings 28 is in die gewilde vakansiedorp Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir gesinne. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en swemstrande. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Seafever is in Paradise Beach in die Oos-Kaap geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die omgewing is veilig en vriendelik. Daar is 2 elegante kamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Charlotte@Eden, Paradys Strand is in die pragtige Paradysstrand tussen Jeffreysbaai en St Francesbaai geleë. 'n Lae waterbrug bied toegang vanaf Astonbaai na Paradysstrand. Die bekoorlike huis is 200 m vanaf die s...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Astonbaai, Kouga-Omgewing

@ wood's in Aston bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel. Die woonstel is in die kusdorp Astonbaai, Jeffreysbaai geleë. Dit is die ideale wegbreek-bestemming vir 'n na...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Firstlight JBay is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Dis naby die hoofstrand en geriewe in die middedorp. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingro...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Chez Pierre is in Wavecrest, Jeffreysbaai, en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n w...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Solitaire 25 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige vakansieoord in Jeffreysbaai. Die eenheid is 900 m van Jeffreysbaai se hoofstrand af. Dié kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed e...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

10 Ebertsohn is in Paradysstrand naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Die eenheid is minder as 'n kilometer van die strand af en na aan al die nodige geriewe. Die woons...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Beach Bum Cabin is 'n dubbelverdiepinghuis in die kusdorp Paradise Beach, suid van Jeffreysbaai. Dié ongekunstelde houthut het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdiepi...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

The Bushwillow Jeffreysbaai is 'n selfsorg-eenheid net 1,2 km van die see af. Die eenheid is goed toegerus en gerieflik ingerig vir 'n ontspanne vakansie vir 2 gaste. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1119 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za