Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humansdorp Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humansdorp Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Solitaire 13 is geleë in 'n veilige vakansie-oord in die hartjie van Jeffreysbaai naby aan die hoofstrand. Die dekor en meubels herinner 'n mens aan 'n vakansiekothuis en is sonder fieterjasies. Alles wat jy benodi...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die strand af. Verblyf word aangebied in slaapkamers wat elkeen see-uitsigte...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

58 Lagoonview is 'n vakansiehuis aan die oewers van die Seekoeirivier in Paradysstrand in die Oos-Kaap. Die huis is loopafstand vanaf die naaste swemstrand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 ruim slaapkamers en 2 ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Ocean's Voice is 'n vakansiehuis teenaan die strandfront in Paradysstrand in Jeffreysbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike see-vakansie ver van die stad se gedruis. Die huis word omring die nat...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

The Beach Lodge is 'n ruim houthuis met selfsorgfasiliteite. Dié vakansiehuis is puik geleë in 'n doodloopstraat, net 100 vanaf Paradise Beach in Jeffreysbaai. Die huis het heelwat kuier-areas en lieflike see-uits...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Twin Okes bied selfsorgverblyf in die hartjie van Jeffreysbaai, Suid-Afrika se juweelstrand. Jeffreysbaai is 'n wêreldbekende branderplankrybestemming en bied verskeie ander besienswaardighede en doendinge om jou t...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

11 Solitaire is in Jeffreysbaai geleë en is stapafstand van die strand. Dit bied kwaliteit verblyf vir 'n gesin van 6. Die eenheid is in die veilige Seaviews Holiday Resort geleë en is naby verskeie winkels, resta...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Astonbaai, Kouga-Omgewing

22 Jakana is 'n selfsorgwoonstel in Astonbaai, slegs 4 km vanaf Jeffreysbaai. 22 Jacana bied 2 selfsorgverblyfopsies. Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 1...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Rulanda Lodge bied 2 selfsorgverblyfopsies op die eienaar se perseel in Paradise Beach, 'n kusoord in die Oos-Kaap. Dis sowat 93 km vanaf Port Elizabeth en 7 km vanaf Jeffreysbaai geleë. Dié Tuinwoonstel is 'n oo...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Seaviews Solitaire 18 is in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai naby die hoofstrand. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan die 1 en suite is. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié kombuis i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1118 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za