Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hussar Grill, Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hussar Grill, Rondebosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hussar Grill, Rondebosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hussar Grill, Rondebosch

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Scotia is 'n ontspanne en huislike gastehuis van hoë gehalte in die hartjie van Rondebosch, na aan die Universiteit van Kaapstad. Dit word deur 'n gesin bestuur. Die gastehuis is geleë halfpad tussen Kaapst...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Chester House Studio is 'n oopplan-ateljeewoonstel in Rondebosch. Dié woonstel se ligging is puik: Dit is naby UCT, 2 minute se stap van die hoofstraat af, en lekker naby openbare vervoer, Jammie Shuttle, restauran...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 1
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Knightsbury Luxury Guest House bied gerieflike verblyf in 'n pragtige Tudor-styl huis in Rondebosch en dis ideaal vir oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is in 'n stil tuin 'n paar minute ...

Vanaf
R1 198
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

The Stylish Gem bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in The Rondebosch Complex, sowat 100 m van die Rondebosch Biblioteek af, en binne stapafstand van Varsity College en die Universiteit v...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Petit Mountain Apartment is 'n unieke selfsorgwoonstel met berguitsigte in Rondebosch. Dis sentraal geleë naby die hoofweg met talle koffiewinkels, winkels en restaurante en dis net 10 minute se ry vanaf die middes...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR449
R404
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Wes-Kaap

Cambridge Studio is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in die Cambridge-woonstelkompleks. Dit is in die stil voorstad van Rosebank, ongeveer 10 minute se ry vanaf sentrale Kaapstad geleë. Die woonstel is naby ope...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Roodenburg House 1882 is 'n luukse gastehuis wat oorspronklik in 1882 gebou is. Dit is in die lowerryke voorstad Rondebosch geleë en bied fantastiese berguitsigte. Dit is ook net 'n kort entjie se ry van plaaslike ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 900
R2 610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Oak Haven is 'n eenslaapkamerhuis in die lowerryke voorstad Rondebosch in Kaapstad. Die huis is naby die Rondebosch Meent, skole, Nuweland-rugbystadion en Kelvin Grove Club. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-...

Vanaf
R2 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Wes-Kaap

Ons gastehuis is 'n stylvolle Victoriaanse herehuis teen die hange van Duiwelspiek met Tafelberg as die agtergrond. Yves, Valérie en hul dogters Chloé en Charlotte sal seker maak dat jy absoluut tuis in hul gasteh...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 190
R952
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Bradclin Sport, Newlands is in Newlands geleë en bied verblyf wat perfek is vir wittebroodspaartjies, vakansiegangers of sakereisigers. Die oopplan-grondvloereenheid het 1 slaapkamer enhett 'n privaat tuin wat ui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5485 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za