Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rosebank besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosebank.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosebank akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosebank Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosebank Akkommodasie - Cape Town

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi,...

20% af Winteraanbod!
VanafR2 510
R2 008
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank

Carmichael House Boutique Hotel is in 'n stylvolle Victoriaanse herehuis aan die hange van Devil's Peak , die agtergrond van Tafelberg geleë. Hierdie pragtige antieke huis het 'n bekoorlike styl met oorspronklike ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank

Cambridge Studio is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in die Cambridge-woonstelkompleks. Dit is in die stil voorstad van Rosebank, ongeveer 10 minute se ry vanaf sentrale Kaapstad geleë. Die woonstel is naby ope...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rosebank

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

1 The Meadows is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Rosebank-area wat ideaal is vir studente of sakereisigers. Die eenheid is sentraal en naby alle toegangsroetes, bushaltes en Kaapstad Universiteit. Die woonstel h...

Spesiale Aanbod!
VanafR600
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mowbray, Wes-Kaap

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei. Verblyf word in 5 en suite-kamers met storte gebied. Elke kame...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mowbray, Wes-Kaap

Medindi Manor is 'n reuse, afgesonderde Eduardiaanse huis met verandas op die eerste verdieping, 'n tuin en 'n swembad agter hoë heinings en bosse. Hierdie statige Victoriaanse huis dateer uit die 1890's en is idea...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 063
per nag, vir 2 mense
B&B in Mowbray, Wes-Kaap

At Villa Garda B&B is 'n B&B in Mowbray wat gehaltediens bied. Verblyf word in 5 ruim en suite-kamers, 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis of 4 en suite-kamers in die hoofhuis gebied. Gaste sal ouwêreldse gasvryhei...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Chester House Studio is 'n oopplan-ateljeewoonstel in Rondebosch. Dié woonstel se ligging is puik: Dit is naby UCT, 2 minute se stap van die hoofstraat af, en lekker naby openbare vervoer, Jammie Shuttle, restauran...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mowbray, Wes-Kaap

Garden Apartment on Rondebosch Common is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein woonstelblok oorkant die pad van Rondebosch Common in Rosebank, met uitsigte op die agterkant van Tafelberg. Die woonstel is stil en privaat e...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Scotia is 'n ontspanne en huislike gastehuis van hoë gehalte in die hartjie van Rondebosch, na aan die Universiteit van Kaapstad. Dit word deur 'n gesin bestuur. Die gastehuis is geleë halfpad tussen Kaapst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rosebank akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]