Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hussar Grill, Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hussar Grill, Stellenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hussar Grill, Stellenbosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hussar Grill, Stellenbosch

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

4 on Simonsplein is 'n moderne ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 in Stellenbosch. Dié oopplan-woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Di...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore Jan Cats 5 is ideaal geleë in Stellenbosch se historiese middedorp. Avemore at Jan Cats bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel naby winkels en restaurante. Dié wo...

Vanaf
R2 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vandag bied Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa luukse verblyf omring deur stylvolle winkels, galerye, muse...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Parfait at Jan Catz is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch. Dit is naby die universiteit en plaaslike winkels, markies en restaurante. Die eenheid bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers waarvan die een 'n e...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 3 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besiensw...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Parfait at Koetsiershuis is 'n volledig toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel. Dit is in die historiese middedorp in Stellenbosch geleë, net 3 minute se stap van Eikestad Mall af en naby verskeie restaurante. Dié ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore at Eikehof No 2 is 'n pragtige, snoesige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore at Eikehof No 24 is 'n pragtige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste soek waa...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore Eikehof No 26 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch Sentraal. Die woonstel het verskeie oulike koffiewinkels, uitstekende restaurante en galerye op sy voorstoep. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Lemon Rind is 'n knus en smaakvol ingerigte enkelwoonstel in die hartjie van die historiese dorp Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie en gaste kan maklik tot die by restaurante, w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5939 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za