Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Indwe Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Indwe Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Indwe Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Indwe Hospital

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dordrecht, Oos-Kaap

The Forecourt B&B and Self-Catering is in Dordrecht geleë. Dit is gerieflik naby Forecourt Koffiewinkel waar jy ontbyt, middagete en aandete kan nuttig. The Queen is ontwerp met gerief in gedagte en het 'n koning...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grens Area, Oos-Kaap

Conifer Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis op 'n werkende melk- en veeplaas naby die skilderagtige Elliot in die Oos-Kaap. Die kothuis is volledig gemeubileer en toegerus. Conifer Cottage bied slaapplek aan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elliot, Grens Area

Die Tuinhuisie is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Elliot. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, asook elektriese komberse ...

Vanaf
R912
per nag, vir 2 mense
Lodge in Grens Area, Oos-Kaap

Intaba Lodge is teen die voorheuwels van die suidelike Drakensberge geleë en bied gerieflike 3-ster-gasteplaasverblyf in 'n rustige omgewing. Die Oos-Kaap se majestueuse berge en riviere dra by tot die vreedsame at...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elliot, Grens Area

The Guardians Lodge bied selfsorgverblyf of B&B. Die lodge is op 'n werkende plaas, aan die voorheuwel van Elliot in die Suidelike Drakensberge, geleë. Akkommodasie by The Guardians Lodge beskik oor 6 grasdakkoth...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Grens Area, Oos-Kaap

Stone House Bed and Breakfast or Self-catering Farm Stay is op 'n merinostoetplaas geleë en bied rustige plaasverblyf met ontbyt en/of aandete, of gaste kan 'n die selfsorgopsie kies. Dit is ideaal vir paartjies, g...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grens Area, Oos-Kaap

The Mountain Shadows Hotel is geleë in die skilderagtige Suidelike Drakensberge, in die hartjie van die Oos-Kaap en bied gerieflike verblyf in óf twee- óf drieslaapkamer en suite-eenhede. Die hotel is aan die bop...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Coldstream Cottage skuil in die tuin van Coldstream net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown en 50 km suid van Jamestown, net onder die bekende Penhoekpas. Dié selfsorgkothuis is volledig gemeubileer, h...

Vanaf
R939
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Aloe Grove Guest House is net 15 km buite Queenstown geleë en bied verskeie verblyf-opsies in 'n stil atmosfeer. Die gastehuis bied 'n keuse tussen selfsorg-eenhede wat ingerig is met dubbel- en enkelbeddens met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Oos-Kaap

Stagger Inn Guest Lodge is in die agterste hoek van Carnarvon Estate, sowat 70 km vanaf Queenstown en 20 km van Sterkstroom af. Dié lodge bied verblyf in 'n stil omgewing aan die voet van 'n bergreeks. Dit is ideaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 104 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za