Indien jy Isimilela Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Isimilela Hospital .
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Isimilela Hospital Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
akkommodasie naby Isimilela Hospital
36 lekke plekke om te bly
Umngazi Hotel & Spa bied verblyf met maaltye ingesluit en is teen Umngazi se heuwels geleë. Dié oord bied verskeie geriewe en 'n uitsig oor ...
Vanaf Isimilela Hospital
Mountain View Inn is sentraal in Port St. Johns en is naby Mount Thesiger en die Umzimvubu-river. Vriendelike, gasvrye diens word gelewer te...
Vanaf Isimilela Hospital
Umzimvubu Retreat Guest House word omring deur ongerepte woude en 'n egte Afrika-landskap met berge, riviere en see-uitsigte. Die perseel wo...
Vanaf Isimilela Hospital
La La Palms is in die kusdorp Port St. Johns aan die Wildekus. Dit is naby die Umzimbvuvurivier en die rotsagtige First Beach. Gerieflike v...
Vanaf Isimilela Hospital
The Spotted Grunter Resort skuil tussen Mount Thesiger aan die agterkant en Mount Sullivan oorkant die rivier. Dié 2 sandsteenberge vorm die...
Vanaf Isimilela Hospital
N'taba River Lodge & Spa is ’n gesinsoord wat in 'n asemrowende, tropiese tuin aan die oewer van die Umzimvuburivier geleë is. Hierdie gesin...
Vanaf Isimilela Hospital
Fishermans Cave is in Port St Johns, langs die Wildekus geleë. Hier vier die ongerepte natuur hoogty soos digbegroeide woude en diep klowe d...
Vanaf Isimilela Hospital
Seacastle Guesthouse is 'n dubbelverdiepinghuis met 8 slaapkamers en 8 badkamers wat teen die strand geleë is. Die kombuis is ten volle toeg...
Vanaf Isimilela Hospital
Geckos Place bied 'n hele rits akkommodasie-opsies. Gaste kan kies tussen 'n gesinskothuis vir 6 mense, 2 karavane en 5 bykomende kampplekke...
Vanaf Isimilela Hospital
Buffys Surf Bungalow is 'n 6 meter breë rondawel in die natuurskoon Lutsheni aan die Oos-Kaap se Wildekus. Die eiendom is binne 1 km van Mdu...
Vanaf Isimilela Hospital
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.