Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ithala Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ithala Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ithala Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ithala Game Reserve

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Pakamisa. Die naam in Zoeloe beteken "om op te lig". Hier kan gaste dus verseker wees van 'n ligte gemoed en 'n vrolike Afrika-ervaring. Verblyf word aangebied in 8 luukse suites. Elke suite het 'n koninggrootte-be...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Pongola

Omoyeni Estate is in die hartjie van die geskiedkundige Zoeloelanddistrik net 21 km buite Pongola geleë. Die perseel is op die Maguduberg geleë en dit bied pragtige uitsigte oor die omliggende bosveld. Omoyeni E...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Mkuze Falls Private Game Reserve is in die hartjie van die geskiedkundige Zoeloeland in KwaZulu-Natal geleë. Dit is net een van twee privaat wildreservate in die omgewing waar jy die Groot 5 te siene kan kry - leeu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Aber Jetz is in die dorpie Pongola geleë en dit is uiters geskikte oornagverblyf vir reisigers op pad na Noord-Natal of Mosambiek. Die verblyf bestaan uit ruim, individueel versierde kamers met koningingrootte-, k...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pongolapoortdam, Pongola

Pongola Country Lodge is geleë op die hoofroete (N2) tussen Swaziland, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Dié lodge is goed geleë om te dien as 'n toegangspoort tot die Kingfisher-roete. Wildreservate,...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Pongola

Kwa-Lala is 'n 4-ster-B&B in Pongola in Zululand, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na verblyf wat 'n Belgiese- en Afrika-styl kombineer. Dit is na aan privaat wildreservate en ander besienswaard...

Vanaf
R755
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

Pongola bied verblyf aan in 'n versameling huislike, ruim eenhede. Pongola is veral bekend vir tiervisvang, sy oase-agtige gevoel, die ongelooflike uitsigte op Lebombo, wildkyk, voëlkyk, smullekker mango's, sitrus,...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Pongola

Koppie Alleen is op 'n suikerrietplaas naby Pongola en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dié plaas spog met 'n welige tuin en 'n oorvloed van voëllewe. Die verblyf beskik oor ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

Umsumpe Game Farm is in die hartjie van die historiese Zoeloeland naby Pongola geleë. Dié plaas is teen die Magutberge en die R66. Die Magutberge grens aan Pongola op die R66, Nongoma en Ulundi. Die wildplaas is 2...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongola, Zululand

Elegant Lodge is in Pongola, net 'n entjie van die N2 af tussen Pretoria en Durban. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na Swaziland, Ponta do Ouro in Mosambiek, Sodwana en die Noordkus. Hierd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 112 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za