Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ithala Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ithala Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ithala Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ithala Game Reserve

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Rosegarden Guesthouse is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Pongola is op die Kingfisher Toerismeroete en bied 'n wye spektrum aktiwiteite aan soos tiervisvang by die Jozinidam, wildkyk by Ithala wildreservaa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

Belvedere Cottage is 'n snoesige selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 op 'n wildsplaas slegs 30 km buite Pongola. Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n stapel...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Belvedere Game Ranch is op 'n 1400 hektaar-plaas in Magudu, KwaZulu-Natal. Daar is 'n wye verskeidenheid wildspesies op die plaas. Daar is 4 slaapkamers en 'n kampeerplek. Elk van die 4 kamers het 'n koninggrootte...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Khiwane Bush Camp is 'n selfsorg-lodge naby Pongola, KwaZulu-Natal, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep natuurliefhebbers. Dié lodge het slaapplek vir 8 in 4 chalets met addisionele slaapplek beskikbaa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Pivaansbad Plaas bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers op 'n plaas buite Paulpietersburg. Die Ithala- en Mkuze Wildreservate is lekker naby dié wegbreekplek. Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Die Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort is op 550 hektaar pragtige bosveld van KwaZulu-Natal tussen die reuse Kambriese granietrotse, wat miljoene jare oud is, geleë en bied pragtige uitsigte oor die Bivanerivie...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Fels Retreat Lodge is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe net 6 km vanaf Paulpietersburg wat geriewe bied vir wegbreke, troues en konferensies. Fels Retreat is omring deur berge en valleie en bied gaste 'n keuse tussen 1...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mkhondo, Mpumalanga

Dusk to Dawn is 'n ruim plattelandse huis in die suidelike puntjie van Mpumalanga, die "plek waar die son opkom". Dusk to Dawn staan op 'n pragtige plaas van 1800 hektaar. Hier is heelwat boerdery-aktiwiteite, soos ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Commondale, Mkhondo

Hillside Farm Bed & Breakfast het 'n skilderagtige uitsig oor 'n plaasdam en krioel van die voëllewe. Daar is bokke en tarentale wat net so 100 m van die kothuis af wei. Ons 2 kothuise is Butterfly Cottage en Guine...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Black Horse Lodge is in 'n prentjiemooi vallei net 7 km buite Vryheid op die R69 geleë. Die plaas se pragtige tuin en die rustige omgewing skep 'n gevoel van rus en vrede. Plaasdiere dra by tot die lekker atmosfeer...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Hadeda Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in die bekoorlike dorp Paulpietersburg. Dit is naby die middedorp, openbare vervoer en winkels. Dit kan oor naweke bietjie raserig wees. Dié dorp is tussen die voorheuwels va...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Country Corner Bed & Breakfast is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in die bekoorlike dorpie Paulpietersburg geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, naby verskeie be...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

The Lourie Inn bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Paulpietersburg in die noordelike deel van KwaZulu-Natal. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer wat geskik is vir 2 gaste. Daar is lugversorging, 2 dri...

20% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge bied 4-ster akkommodasie en is in Pongola, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge is perfek vir reisigers wat vir sake of ontspanning wil wegbreek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir ...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Mvubu River Lodge is in 'n koloniale Afrika-styl getooi. Dié lodge is uniek teen 'n rant geleë en kyk uit oor die Pongolarivier wat panaromiese uitsigte oor die reservaat bied. Dit is die perfekte plek om te ontsp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 103 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za