Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ithala Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ithala Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ithala Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ithala Game Reserve

20% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage is in die Pongola Wildreservaat in die noordelike deel van Zululand naby die Swaziland-grens, geleë. Die Bush Camp bied slaapplek vir 16 gaste in 7 grasdak-chalets, elk...

Vanaf
R1 524
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Penbi Game Ranch is op Mooihoek Plaas in Paul Pietersburg. As jy op soek is na 'n wegbreek waar jy gerief en weelde kan ervaar, maar steeds in die buitelug wil asemskep en wild wil sien, is dit die plek vir jou. V...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of vir 'n paartjie wat op soek is na 'n intieme boswegbreek...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Nkwazi is 'n lodge op stelte, aan die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die Pongolapoortdam en Jozini-meer in die Pongola Wildreservaat. Die afgesonderde lodge bied dus uitstekende uitsigte oor die meer en savanna...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vryheid, KwaZulu-Natal

Mpofini Game Lodge is 4,5 km buite Vryheid op die Slagveldroete geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf in 4 gastekamers wat stapafstand vanaf die gelisensieerde sportskroeg en restaurant op die perseel is. Elke...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Pongolapoortdam, Pongola

AfriCamps at White Elephant Safaris bied glanskampverblyf op 'n plaas in die Pangola Wildreservaat, aan die voet van die majestueuse Lebomboberge in KwaZulu-Natal. Verblyf word in 12 luukse warmbadtente gebied wat...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge is 2 km van Vryheid se sentrale sakekern, in die rustige area van die Vryheid Hill Natuurreservaat. Verblyf word in 2 safaritent-eenhede gebied wat slaapplek vir 4 gaste het. Die tente bied se...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Golela Border Post, Olifantkus

Macitie Gastehuis skuil in Golela, 45 km oos van Pongola teen Swaziland se grens. Dié eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Memeza Guestroom is in Vryheid geleë, is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met tee-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Villa Beryl is een van Vryheid se oorblywende, klassieke ou Suid-Afrikaanse huise, wat nog sandsteenfondasies, oregon-dennehoutvloere, hoë plafonne en groot stoepe het. Verblyf word aangebied in 16 kamers wat elke...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Lily Grace House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in sentraal Vryheid, sowat 1 km vanaf winkels en restaurante. Ons 3 gastekamers is stylvol ingerig en het TV's en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegan...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
B&B in Vryheid, KwaZulu-Natal

Bella's B&B is 'n pragtig gemeubileerde, selfsorgtuin-suite (55 m²) in Vryheid. Hierdie eenheid is ideaal vir die sakereisiger, omdat dit so na aan die middedorp is. Die kothuis het 'n groot slaapkamer, 'n en suit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Stumble Inn Self-catering Accommodation is in Vryheid in KwaZulu-Natal se noorde geleë. Dis lekker naby die middedorp, gholfbaan en winkelsentrums. Ons het 3 dubbel-eenhede en 1 gesinseenheid met slaapplek vir 5 ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Rosewood Gastekothuis is 'n moderne kothuis wat onlangs opgeknap is. Dit is in 'n stil area in Vryheid geleë en loopafstand vanaf die middedorp. Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 2 slaapkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Cadle House bied gaste-eenhede in Vryheid en dis ideaal naby verskeie geriewe in die middedorp geleë. Daar is 2 individueel versierde eenhede wat 2 enkelbeddens of ’n koningingrootte-bed het. Elke eenheid het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45 van 103 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za