Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ithala Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ithala Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ithala Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ithala Game Reserve

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vryheid, KwaZulu-Natal

Geniet ware Suid-Afrikaanse gasvryheid naby die sakekern van Vryheid by Shonalanga Lodge. Ons bied B&B-verblyf en konferensiegeriewe en gaste word of in standaard of in luukse suites geakkommodeer. Al die eenhede h...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Knip n Uiltjie is in Vryheid, 'n dorpie met 'n steenkoolmyn en beesboerdery in die noorde van KwaZulu-Natal. Die verblyf is ideaal vir gaste op soek na 'n wegbreek uit die stad. Natuurliefhebbers kan Vryheidberg bes...

Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

My Place is 'n bekoorlike kothuisie in Vryheid, in die hartjie van KwaZulu-Natal. Dit is in 'n stil omgewing naby aan die dorpskern en al die skole en geriewe. Die kothuisie bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Silverinn Gastehuis is in die dorpie, Vryheid geleë en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of vir 'n gesin wat 'n pasiënt besoek in die Abaqulusi Privaat Hospitaal, wat 450 meter vanaf die eenheid...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Twilight Inn is in die bekoorlike plaasdorpie Vryheid geleë. Die instansie bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal vir vakansiegangers en kontrakteurs is. Die gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Vryheid, KwaZulu-Natal

Unique B&B is in Vryheid, 'n pragtige dorp in die middel van die Slagveldroete in Noordelike KwaZulu-Natal. Daar is wildreservate en warmwaterbronne net 'n entjie se ry vanaf Vryheid. Ons B&B beskik oor 7 pragtige...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Jozini

Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Die waterglybaan is onlangs opgestel, strek 58 m en is ideaal vir kinders en volwassenes. Daar is ook 'n swembad, k...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Mkuze

Nikonkoni Fishing Camp is in die Pongola Wildreservaat in die pragtige Pongolapoort geleë. Die kampe is in die voëlpark naby die suidelike oewers van die Pongolapoort Jozini-dam geleë, en kyk uit oor die westelik...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vryheid, KwaZulu-Natal

Kambula Lodge bied gerieflike en netjiese kamers en is in Vryheid in KwaZulu-Natal geleë. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gasvryheid en huislike akkommodasie om te ontspan en weg te breek uit die stad uit. ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Petra's Country Guest House is in Vryheid, 'n myndorpie in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis die perfekte plek vir gaste wat op soek is na ’n rustige wegbreek, verjaarsdae-vieringe, familie-saamtrekke, spanbougele...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 113 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za