Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ithala Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ithala Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ithala Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ithala Game Reserve

Vanaf
R6 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pongolapoortdam, Jozini

Shayamanzi Houseboats bied gaste die geleentheid om die fantastiese natuurskoon van die Lebomboberge en die wild in die Pongola Wildreservaat op die oewer van die Josinidam in KwaZulu-Natal te geniet. Verblyf is i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Piet Retief, Mpumalanga

Bodenstadt Country Lodge bied akkommodasie in 'n ten volle gemeubileerde, gerieflike en rustige B&B- of selfsorgkothuis. Die kothuis is naby aan Piet Retief geleë, en binne 15 minute se ry is jy in die dorp. Die ko...

Vanaf
R9 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Zululand, Manyoni Privaat Wildreservaat

Leopard Mountain Safari Lodge is 'n bekroonde safari-lodge en word deur 'n familie bestuur. Dis hoog teen die heuwels van die 23 000 hektaar Manyoni Privaat Wildreservaat geleë. Die lodge het wonderskone uitsigte o...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piet Retief, Mpumalanga

Wild Catz is net langs die N2 geleë, net soos jy Piet Retief (Mkhondo) binnery van KwaZulu-Natal se kant af. Die African Wild Cat-kothuis het 'n privaat slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n groot en suite-stortkamer....

Vanaf
R120
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Piet Retief, Mpumalanga

Sibani Wedding & Function Venue is 26 km van Piet Retief en 3 km van die grenspos na Swaziland af. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is op pad na die venue wat 15 km lank is. Verblyf word verskaf in 3 Wendy-hou...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Piet Retief, Wes-Kaap

Marnalé Oornagwoonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in Piet Retief in Mpumalanga geleë is. Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer,...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mpumalanga

B@Home Guesthouse is 'n B&B-onderneming in Piet Retief. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Ons het 14 smaakvol versierde slaapkamers wat volledig gemeubileer is. Elk...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mkhondo

Vredenhoff Gastehuis is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorp, Piet Retief. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis het slaapplek vir 15 gaste in 6 dubbelkamers of 'n gesinska...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mkhondo, Mpumalanga

Wandersheim bied selfsorgkothuise op 'n plaas in die bergagtige landskap tussen Wakkerstroom en Paulpietersburg in Lüneberg, Mpumalanga. Die akkommodasie is ideaal vir 'n groot groep vriende of families op soek na ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mpumalanga

12 On Top Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van Piet Retief, Mpumalanga. Ons bied akkommodasie in ruim, gerieflike gastekamers en in selfsorgwoonstelle. Die standaardkamers is elk toegerus met 100% kato...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 113 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za