Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ithala Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ithala Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ithala Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ithala Game Reserve

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piet Retief, Mkhondo

Greendoor Guesthouse bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie Piet Retief in individueel versierde, en suite-kamers. Jou gasvroue, Elbie en Charleen, en die personeel sien uit om jou welkom te heet by hul ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Rest Valley Guest House is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Piet Retief, 'n skilderagtige dorpie in Mpumalanga. Die plaas bied 'n rustige wegbreek met pragtige uitsigte weg van die stad se gewoel. Die kleinh...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Piet Retief, Mkhondo

Welgekozen Country Lodge is in die buitewyke van Piet Retief geleë. Die lodge is in 'n rustige area en spog met luisterryke tuine en lieflike fonteintjies. Verblyf word aangebied in 14 en suite-kamers wat smaakvol...

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Piet Retief, Mkhondo

Sundowner Lodge and Caravan Park is in Piet Retief geleë en bied verskeie verblyf- en kamp-opsies. Piet Retief is halfpad tussen Gauteng en die Noordkus en is ook die perfekte plek vir oornagverblyf onderweg na Mos...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Piet Retief, Mkhondo

African Flair Lodge is in Piet Retief in die suide van Mpumalanga geleë. Ons bied 6 pragtige, gerieflike grasdakkamers wat veilig en privaat is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en warm dekor met 'n Afrika-tema ...

30% af Aanbod!
VanafR5 170
R3 619
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Die Babanango Wildreservaat is 50 km vanaf Vryheid in die malaria-vrye noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die reservaat spog met 22 000 ha ongerepte wildernis wat net wag om deur bewarings- en natuur-entoesia...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Msunduze River Lodge is 'n veilige lodge op 'n wildbeskermingsperseel naby die N2 tussen Hhluhluwe en Mkuze. Dit word deur die eienaars, Rose en Mike, bestuur. Die lodge skuil in die skadu van die pragtige Lebombo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Silvex Gastehuis bied gehalte verblyf vir gaste wat op soek is na tydelike verblyf in die Piet Retief in die Mpumalanga-area. Daar is 25 kamers wat bestaan uit eenhede vir 2 tot 4 gaste. Van ons eenhede is selfsorg...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Bergvlei Country Cottage is versteek tussen berg en vlei in die ongerepte platteland van Mpumalanga, net 45 km buite Wakkerstroom. Dié bekoorlike kothuis is die ideale wegbreekplekkie vir diegene wat wil ontsnap va...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piet Retief, Mkhondo

Rohrs Farm Guesthouse is 'n ruim plattelandse huis op 'n plaas waar Remo en Heidrun jou in Duits, Afrikaans en Engels sal verwelkom. Die vrede en stilte, kalmte en treffende uitsigte is van die dinge wat gaste weer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 103 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za