Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Itshelejuba Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Itshelejuba Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Itshelejuba Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Itshelejuba Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Aber Jetz is in die dorpie Pongola geleë en dit is uiters geskikte oornagverblyf vir reisigers op pad na Noord-Natal of Mosambiek. Die verblyf bestaan uit ruim, individueel versierde kamers met koningingrootte-, k...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Pongola

Kwa-Lala is 'n 4-ster-B&B in Pongola in Zululand, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na verblyf wat 'n Belgiese- en Afrika-styl kombineer. Dit is na aan privaat wildreservate en ander besienswaard...

Vanaf
R755
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

Pongola bied verblyf aan in 'n versameling huislike, ruim eenhede. Pongola is veral bekend vir tiervisvang, sy oase-agtige gevoel, die ongelooflike uitsigte op Lebombo, wildkyk, voëlkyk, smullekker mango's, sitrus,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pongolapoortdam, Pongola

Pongola Country Lodge is geleë op die hoofroete (N2) tussen Swaziland, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Dié lodge is goed geleë om te dien as 'n toegangspoort tot die Kingfisher-roete. Wildreservate,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

Pongola Tropical bied selfsorgverblyf in Pongolo, Zululand, KwaZulu-Natal. Pongolo Tropical is in die subtropiese dorpie, Pongolo, in die hartjie van die florerende suikerplantasies van Noordelike KwaZulu-Natal lê....

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongola, Zululand

Elegant Lodge is in Pongola, net 'n entjie van die N2 af tussen Pretoria en Durban. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na Swaziland, Ponta do Ouro in Mosambiek, Sodwana en die Noordkus. Hierd...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Kastelein is ‘n nuutgeboude gastehuis in Pongola, gerieflik geleë op pad na die N2, halfpad tussen KwaZulu-Natal en die noordelike provinsies. Kastelein bied gerieflike en elegante akkommodasie aan sakereisiger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Dive Inn Guesthouse is in Pongola, 'n subtropiese dorp in die hart van die welvarende suikerriet-plantasies van noordelike KwaZulu-Natal geleë. Pongola is een van die laaste stilhouplekke op pad na gewilde vakansie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Pongola

The Guest House Pongola is in 'n pragtige tropiese tuin in die buitewyke van Pongola se dorp geleë. Die gastehuis is net 2 strate van die N2 af wat dit maklik maak om op te spoor. Die gastehuis het 10 slaapkamers,...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Pakamisa. Die naam in Zoeloe beteken "om op te lig". Hier kan gaste dus verseker wees van 'n ligte gemoed en 'n vrolike Afrika-ervaring. Verblyf word aangebied in 8 luukse suites. Elke suite het 'n koninggrootte-be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 103 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za