Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jakkalsvlei Private Cellar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Jakkalsvlei Private Cellar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jakkalsvlei Private Cellar akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Jakkalsvlei Private Cellar

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Die Stalhuisie is op ’n plaas naby Herbertsdale en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin of paartjie wat op soek is na ’n plaaswegbreek. Dit is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in die area. Di...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Gourits River Guest Farm lê in die hartjie van die Tuinroete en het uitsigte oor die pragtige Gouritsrivier, die vallei en die Langeberge. Ons streef daarna om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel terwyl hul ...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Albertinia, Tuinroete

Gourits River Eco-Camping bied kampeerplekke en is aan die Gouritsrivieroewer, sowat 16 km van Albertinia af geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker buitelug-wegbreek in die hartjie van die Tuinroet...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Indalu Game Reserve bied pragtige selfsorg-chalets aan die oewer van 'n rivier omring deur ongerepte bergwildernis net 30 km van Mosselbaai af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en vrede. Daar is selfs w...

Vanaf
R3 030
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Albertinia, Tuinroete

Garden Route Game Lodge is 8 km van Albertinia af en spog met die Langeberg as agtergrond. Dié malaria-vrye privaat wildreservaat is 330 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en spog met voëls en wild wat die ...

20% af Aanbod!
VanafR1 900
R1 520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Wolwedans Game Farm bied veilige, luukse, eko-vriendelike verblyf met 'n lodge-atmosfeer. Dit bied onvergeetlike ervarings met vriende en familie. Die huis kan as een eenheid of per kamer bespreek word. Die selfsor...

Vanaf
R1 825
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Albertinia, Tuinroete

Wolwekraal Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n prentjiemooi plaas sowat 8 km buite Albertinia. Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamerplaashuis met slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamers het elk 'n du...

Spesiale Aanbod!
VanafR580
R464
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Albertinia, Tuinroete

Brakvlei is in Albertinia en bied gehalteverblyf in 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Albertinia is in die Langeberge se voorheuwels geleë. Die kothuise i...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

Hartenbos Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildplaas sowat 15 km vanaf Hartenbos se middedorp. Die lodge is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken. Verblyf by Hartenbos P...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

64 on Main B&B bied gerieflike akkommodasie in die pragtige Tuinroete-dorpie, Albertinia. Dit is 50 km vanaf Mosselbaai, 40 km vanaf Stilbaai en 29 km vanaf Gouritsmond. Dit is die ideale oorstopplek vir jou van Kaa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Dorpshuijs Guesthouse is in die hartjie van Albertinia geleë. Dit is 50 km van Mosselbaai, 40 km van Stilbaai en 29 km van Gouritsmond af en is die ideale oornagplek vir reisigers op die pad tussen Kaapstad en Port...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Albertinia, Tuinroete

Die Pienkstoep Gastekamer is 'n fraai gastehuis in die bekoorlike dorp, Albertinia. Dié gastehuis is bekend op die dorp en het die perfekte ligging naby wynplase, 'n natuurreservaat, strande en die naaste kusdorpie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Elim Retreat is aan die voet van die Gamkasberge, weggesteek tussen die berge van die Klein Karoo en bied verblyf in 'n kloof. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is geskik vir 5 volwassenes en ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Albertinia, Tuinroete

Die bekoorlike en unieke Albertinia Hotel is in 1900 gevestig en het sedertdien 'n uitstekende naam opgebou vir plattelandse gasvryheid en Tuinroete-verblyf op sy beste. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na ger...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Albertinia, Tuinroete

7 Mill is in Albertinia, 'n rustige dorpie tussen die Indiese Oseaan en die Langeberge. Verblyf word gebied in 'n groot drieslaapkamerhuis wat gerieflik gemeubileer is. 2 van die slaapkamers het koningingrootte-be...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat lê weggesteek tussen reuse-bome in die geskiedkundige dorpie, Albertinia. 'n Oorvloed water sypel vanuit die 1,6 hektaar vrugbare, donker grond om 2 damme vol te maak...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Habitat Guesthouse is 'n selfsorghuis vir 6 op 'n werkende plaas in die voorheuwels van die Outenikwaberge met 'n uitsig oor die Kaapse fynbos en die Ruiterbosvallei. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badk...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Ruiterbos, Tuinroete

Langhoogte bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n stil, rustige ligging wat uitkyk op die Outeniekwaberge, net 24 km vanaf Hartenbos en naby aan die Robinsonpas. Die eenheid kan 4 gaste gerieflik huisves. Dit ...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Ruiterbos, Tuinroete

Garden Route Safari Camp bied B&B-verblyf en word deur die eienaar bestuur. Die lodge is in 'n privaat natuurreservaat sowat 22,5 km vanaf sentrale Mosselbaai. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste dié deel v...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ruiterbos, Tuinroete

Ruiterbosch Lodge is 30 km vanaf Mosselbaai aan die voet van die Outeniquaberge geleë. Ons bied ontspanne, ruim plaasstyl selfsorg-verblyf en bied 'n plaas-ervaring wat ideaal vir sakelui of gesinne is wat reis. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 2045 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za