Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy JMH Durdoc Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby JMH Durdoc Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van JMH Durdoc Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby JMH Durdoc Hospital

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, Durban

Riviera Hotel is op die rand van Durban se middestad, oorkant Durban Bay, Point Yacht Club en Durban Yacht Mole, BAT Cultural and Entertainment Centre, Wilson's Wharf en die Catalina Theatre. Die hotel bied sakpasve...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

Dié ikoniese hotel, ook bekend as die "Grand Lady", bied pragtige uitsigte oor die Durban-hawe vanaf die Deluxe-kamers. The Royal Hotel het 2 restaurante, 'n koffiewinkel en groot konferensie- en banketgeriewe. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R792
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

Road Lodge Durban bied sentrale verblyf teen 'n bekostigbare tarief vir gaste wat Durban vir vakansie of besigheid besoek. Die hotel is ideaal geleë om vakansiegangers en sakereisigers te lok, aangesien dit naby al...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

City Lodge Hotel Durban maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers in dié gewilde bestemming. Die warm, verwelkomende en rustige atmosfeer van die kusdorp word in die hotel se welige tuin, tropiese palmb...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Bulwer

Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban ...

Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Durban SSB

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Musgrave

8 Musgrave Avenue is 'n Georgiaanse-gebou wat opgeknap is om bekostigbare verblyf in Durban te bied. Die gastekamers en suites is smaakvol ingerig, en selfsorgverblyf word ook gebied. Ontbyt is beskikbaar mits dit v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1680 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]