Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy JMH Durdoc Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby JMH Durdoc Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van JMH Durdoc Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby JMH Durdoc Hospital

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Windermere

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Windermere

Holland House is 'n B&B in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié B&B bied 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 7 individueel versierde ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Berea

Manor Holiday Home bied selfsorg- en oornagverblyf in Westridge, Durban. Westridge is 'n goed-gevestigde omgewing met groot bome en 'n oorvloed van voëllewe. Die eiendom is gerieflik nay verskeie winkelsentrums, re...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

The Nugni Room is 'n aparte woonstelletjie op die eienaar se perseel in Umbilo, Durban. Die eiendom is sowat 10 km vanaf die middestad, uShaka Marine World en Durban se hawe. Die woonstel het lugversorging en bied...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Berea

Lembali Lodge is 'n ruim en kontemporêre gastehuis in 'n rustige en boomryke omgewing in Morningside. Die groot swembaddek van hout kyk oor Durban se gewilde Jameson Park en die lodge het ook pragtige uitsigte oor ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Durban

A Place Of Grace Self Catering B&B is in Durban en bied gehalteverblyf aan gesinne, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fynnlands, Bluff

Self-catering On Donald bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Fynnlands in Bluff. Die woonstel het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R1 903
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 550
R1 318
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Berea

Albion Manor bied gerieflike B&B in Morningside, Durban. Die gastehuis se ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is 5 km van die middestad af. Albion Manor is stapafstand vanaf Mitchellpark, en n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1873 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za