Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jose Pearson TB Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Jose Pearson TB Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jose Pearson TB Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Jose Pearson TB Hospital

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Daliz Gastehuis is geleë in 'n stil dorpie, Bethelsdorp, in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis bied puik verblyf wat jou so tuis sal laat voel soos by jou eie huis. Ons het 4 smaakvol versierde en suite-gas...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Sam's Self-Catering is 'n oulike, klein eenslaapkamerwoonstel in Heath Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale akkommodasie vir 'n paartjie of individu wat die Winderige Stad besoek as vakansieganger of...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Fourleaf Estate Family House is ’n losstaande selfsorghuis in die veilige Fourleaf-landgoed in Gqeberha (Port-Elizabeth), net 3 minute vanaf die Bayleaf Mall en dit bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Die hu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R935
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

37 On Hanna bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in 'n rustige tuin van 'n gesinshuis. Dié kothuis is in Rowallan Park in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir kort verblyf. Die kothuis h...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR375
R338
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Sandy's Self-catering Sleep Over is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in Gqeberha (Port Elizabeth). Die verblyf is ideaal ongeveer 15 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Dié woonstel het 'n ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans. Villa Ciesta is 'n selfsorg-gastehuis wat sentraal geleë is in die stil Malabar, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

2 on Bashee bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth). Die ligging bied toegang tot die N2 en is ideaal vir 'n na...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Rienslia bied gerieflike selfsorgverblyf in Framesby in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, die N2 en die middestad. Verblyf word in 2 pragtige ruim slaapkamers in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

18 on Barnard is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie weg van die stadsgedruis, maar steeds...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

420 on Cape is 'n bekoorlike B&B in Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is teen Algoabaai se kus en spog met warm water, veilige strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf word in 3 stand...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1003 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]