Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jukani Wildlife Sanctuary besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Jukani Wildlife Sanctuary.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jukani Wildlife Sanctuary akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Jukani Wildlife Sanctuary

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Moon Shine on Whiskey Creek is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die eiendom bestaan uit 14 hektaar ongerepte, inheemse woud en is net 10 minute se ry van Plettenbergbaai, maar duisende kilometers van die wer...

Vanaf
R2 860
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Fairview House bied verblyf in The Crags wat op die bekende Tuinroete geleë is. The Crags lê tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley en was so genoem omdat mens 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud en ber...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Heatherhill Farm is in die prentjiemooi platteland net 9 km buite Plettenbergbaai in Keurboom Heights geleë. Op dié plaas bied ons gehalteverblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Bewonder die sterrehemel van die S...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Green Hills Forest Lodge is in 'n inheemse woud wat 12 hektaar groot is en pragtige uitsigte en bokke wat rondwei het. Dit is 'n idilliese ligging in The Crags, Plettenbergbaai in die hartjie van die Tuinroete in di...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Tamodi Guest Lodge and Stables is geskep deur Lynne en Owen Johnston weens 'n passie vir perde en die manjifieke valleie van die Crags. Hierdie passie word nou weerspieël in 'n pragtige en luukse B&B op die Tuinroe...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keurboomstrand, Tuinroete

Castella Estrella bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis op 'n kleinhoewe in Keurboomstrand. Dié ligging bied maklike toegang tot Keurboomstrand se strand. Die privaat kothuis het slaappl...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The Carraighs is 'n betowerende selfsorgkothuis wat kalmte hoog bo die boomtoppe bied en uitkyk oor die inheemse woud in Askop Road, The Crags. The Crags is ideaal geleë tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley, o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Treehouse Cottage is in Ashlands geleë wat eers deel van Ashlands Plaas gevorm het. Ashlands is 'n plattelandse landgoed in die inheemse woud in Askopstraat, The Crags. The Crags is tussen Nature's Valley en Plette...

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Keurbooms Strandhuis is 'n dubbelverdiepingvakansiehuis wat toegerus is vir selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dis ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gemaklike verblyf, na aan die st...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Mare Nostrum Sweet Sixteen is ’n lieflike vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Keurboomstrand. Dié kusdorp is aan die voet van ’n boomryke berg, langs die warm waters van die Indiese Oseaan en bied ’n sal...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1203 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]