Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kalafong Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kalafong Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalafong Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kalafong Hospital

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Phillip Nel Park

Ga-Machete Guesthouse is die ideale verblyf vir sake- of vakansie-reisigers. Ons bied en suite-gastekamers met platskerm-TV's (satelliet-kanale), veilige parkeerplek, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en meer.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Andeon

Villa Baragha Country Estate is net 20 minute se ry van Pretoria en 45 minute se ry van Johannesburg af en het die ideale ligging aan die voet van die manjifieke Magaliesberge en die omliggende plattelandse omgewing...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR380
R304
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Booysens

La-Bih Guesthouse is in Booyens in Pretoria net 8 km van die middestad, 4,5 km van Pretoria-Wes en 9,5 km van Pretoria-Noord af. La-Bih Guesthouse het 5 gastekamers met slaapplek vir tot 10 gaste. Drie van die 5 ka...

Vanaf
R1 599
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion, Pretoria

Velmoré Estate bied 'n keuse van twee hotelle, die Velmoré Hotel, 'n asemrowende hotel gemik op die gegoede, luukse mark en die Velmoré Grande. Hierdie luukse hotelle bied 'n rustige, landelike atmosfeer aan die ...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Rock Falls Ranch is op 'n prentjiemooi plaas geleë 23 km buite Pretoria, wat 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede het, asook beduidende historiese besienswaardighede wat die moeite werd is o...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR760
R684
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Valhalla, Centurion

Aanthuizen is 'n gesinsvriendelike woonstel in Valhalla, in Centurion. Verblyf word in 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste in totaal gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwar...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Valhalla, Centurion

Lavender Nest is in die boomryke voorstad Valhalla in Centurion en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die oopplan-kombuis is t...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gauteng, Elandsfontein

ConcordiaVOC is in 'n bosryke omgewing in Elandsfontein met 'n pragtige uitsig op die Witwatersberge en Magaliesberg. Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers waarvan 3 dubbelkamers en 1 'n gesinskamer met slaapplek ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Hermanstad

On the West Side Guest House bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Pretoria. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou geboue en museums wat gaste kan be...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof is op 'n plaas van 7 hektaar aan die voet van die Magaliesberg, Pretoria-Noordwes. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Peter's Place, Dee's Hide-Away en Randolph's Cot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2310 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za