Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kalk Bay Harbour besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kalk Bay Harbour.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalk Bay Harbour akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kalk Bay Harbour

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Fintimara Bay House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Valsbaai naby Kalkbaai se hawe. Dié privaat perseel in Kalkbaai is net 'n paar minute van die strand af. Fintimara Bay House het slaapplek vir 6 gaste en beskik...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour Road Cottage is ’n moderne selfsorgwoonstel in Kalkbaai aan Valsbaai se kus wat pragtige uitsigte oor die see en hawe bied. Die woonstel is loopafstand van verskeie restaurante, koffiewinkels en die houtpr...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour Place is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is en direk oorkant Kalkbaai se hawe geleë is. Die woonstel is op die grondverdieping van 'n geskiedkundige gebou in die Majestic Village-ontwikkeling...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Middedorp is 'n selfsorgtuinhuis in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai en dit is loopafstand van Kalkbaai se hawe af. Die luukse tweeslaapkamerhuis is stylvol versier en volledig ingerig vir 6. Die...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

One Quay at the Majestic is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap. Die woonstel het 1 slaapkamer en is smaakvol versier en ingerig om ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

2 The Mews is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kalkbaai. Die eenheid bied slaapplek vir 'n paartjie en is ideaal geleë naby die hawe, restaurante en ander geriewe. Die woonstel is op die e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Clairvaux House het 'n sentrale ligging in die lieflike dorpie Kalkbaai binne stapafstand vanaf die hawe en gewilde eetplekke soos Olympia Cafe, Cape to Cuba en The Brass Bell. Die verblyf word aangebied in die oors...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, stapafstand vanaf die hawe. Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ba...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

2 Middedorp at the Majestic Village is 'n selfsorg-woonstel in Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai wat sommer stapafstand van die Kalkbaai-hawe geleë is. Dié meenthuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

New Kings is 'n selfsorg-woonstel in 'n kompleks in die hoofstraat van Kalkbaai in Kaapstad. Dié gebou is ideaal geleë naby verskeie restaurante en die hawe. Dié woonstel is volledig gemeubileerd en het 2 en su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5419 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]