Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kamberg Trout Festival besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kamberg Trout Festival.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kamberg Trout Festival akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kamberg Trout Festival

Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Lodge in Highmoor, Sentraal Drakensberge

Qambathi Mountain Lodge is 'n boetieklodge en 'n natuurreservaat wat deur 'n gesin bestuur word in die hartjie van die Kambergvallei, deel van die pragtige Midlands Meander. Qambathi het 'n magiese atmosfeer en dit ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Highmoor, Sentraal Drakensberge

Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants Castle Natuurreservaat. Dit is in 'n pragtige ligging op die rand van 'n volop foreldam, langs die Kl...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Highmoor, KwaZulu-Natal

Otters Rest @ Dondini Trout Farm is 'n selfsorgkothuis op 'n 27 ha-kleinhoewe in die pragtige Kambergvallei. Die kleinhoewe grens aan die Klein-Mooirivier en het 2 damme vol forel vir gaste wat op 'n vang-en-vrylaat...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highmoor, Sentraal Drakensberge

Kamberg Valley Hideaway bied 3 selfsorgkothuise en is in die prentjiemooi Drakensberge, net 35 km vanaf Nottingham-pad in die Midlands Meander geleë. Hierdie kothuis is langs Kamberg Valley Hideaway se hoofhuis, ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Poplar Grove is in die hartjie van die Middellande en bied lieflike selfsorgverblyf. Die huis is ideaal vir gesinsvakansies of net 'n wegbreek waar die enigste geraas dié van die plaas is. Die huis bied gaste 3 en...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

The Cabin bied verblyf in 'n eenslaapkamer-selfsorghuisie op die Invermooi Angus-stoetplaas in die voorheuwels van die Drakensberge. Die paas is 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se mooie Middellande. Die...

Vanaf
R2 760
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Mooi Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge met 3 slaapkamers op die Invermooi Angus-stoetery in die voorheuwels van die Drakensberg, 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die Inve...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Invicta Country Lodge is 'n selfsorgblyplek op 'n prentjiemooi plaas aan die oewer van die Klein-Mooirivier in die pragtige Kambergvallei in KwaZulu-Natal se Middellande. Die perseel is 13 hektaar groot en het sy ei...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Bramleigh Farm is 'n plattelandse gastehuis en eko-landgoed op 'n organiese mikroplaas wat tussen die berge en 'n inheemse woud versteek is. Bramleigh Farm is in Fort Notthingham, 25 km buite Nottingham Road en 'n g...

Vanaf
R3 016
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Brides Veil Chalet is 'n selfsorghuis op 'n privaat plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf weg van die ...

Vanaf
R3 016
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Chalet is 'n selfsorghuis met 'n grasdak wat op 'n privaat plaas in die Suidelike-Drakensberge in KwaZulu-Natal geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na rustige en gerieflike...

Vanaf
R2 639
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Bird's Nest is 'n selfsorg-chalet, geleë op 'n werkende plaas, in die suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na vreedsaamheid, ver verwyder van die stad se rumoer. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Sandstone Cottage Guest Accommodation is op 'n werkende plaas buite Rosetta in die Kamberg Vallei. Dis teen die voet van die Wêrelderfenis Ukhahlamba Drakensberge in KwaZulu Natal se Middellande. Verblyf word in 2...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosetta, KwaZulu-Natal

Forty Winks bied selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die pragtige Kambergvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se kunsvlieghengel-bestemmings by die nuwe Springrove-dam in die Middellande geleë is. Dit is op 'n ...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Inkungu Lodge bied uitsigte oor die glorieryke Cathkinvallei en Champagne-bergreekse van die majestueuse Drakensberge in KwaZulu-Natal. Die lodge spog met 6 dubbel- of 2 enkelbedkamers en 2 luukse suites. Elke kame...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 540
R1 232
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rosetta, KwaZulu-Natal

Crags Cottage het veilige selfsorg-akkommodasie in die rustige omgewing van die Kamberg-vallei, in die luisterryke Natalse Middellande. Dié lieflike kothuis het uitsigte oor die golwende heuwels, die Spring Grove D...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Fish Eagle Cottage is in die Misty Ledges-kompleks in Rosetta geleë, 'n prentjiemooi dorpie in die Natalse Middellande. Daar is verskeie bekoorlike dorpies met trou-venues, restaurante, kafees, plattelandse doendin...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Crystal Barn Country Estate is 'n onvergeetlike wegbreekplek vir gesinne of paartjies. Die plaas is op 49 hektaar van ongerepte plattelandse grond geleë, met golwende grasperke en eeue-oue rye bome wat uitkyk oor d...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Riverholm Country Estate is op die pragtige Spring Grove-dam in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande, 20 minute vanaf Nottingham Road. Dié pragtige landgoed bied 'n lieflike uitsig en 'n dam met 6 verskille...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Hawklee Country House het ook die eerste en enigste Bos Kombuis in KwaZulu-Natal se Middellande. Dié i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 426 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za