Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Karkloof Canopy Tour besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Karkloof Canopy Tour.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karkloof Canopy Tour akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Karkloof Canopy Tour

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 250
R1 575
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Gatehouse Cottage skuil op 'n prentjiemooi plaas op die Midlands Meander-roete en bied 'n ontspanne wegbreek in 'n vreedsame omgewing. Die Midlands Meander lok reisigers van die besige N3 af en bestaan uit versk...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R910
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Brimstone Cottage bied rustige verblyf op 'n prentjiemooi plaas op die Midlands Meander-roete. Die Midlands Meander het heelwat bekoorlike dorpies wat verblyf, trouvenues, restaurante, kafees, plattelandse doendinge...

Vanaf
R1 275
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Amber Dawn Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n rustige kothuis op ’n klein plaas in die prentjiemooi KwaZulu-Natal se Middellande. Die plaas is 1,5 km vanaf Curry's Post en 16 km vanaf Nottingham Road...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balgowan, KwaZulu-Natal

Bosch Hoek Lodge is in die skilderagtige Middellande van KwaZulu-Natal geleë, in 'n rustige omgewing wat deur diverse fynbos en bome, asook nuuskierige blouape, mahem, bosbokke en rietbokke omring word. Bosch Hoek...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, KwaZulu-Natal

Piccadilly Farm Accommodation bied 3 kothuise op 'n produserende plaas in die KwaZulu-Natalse Middellande, 12 km noord van Howick. Dis naby Piggly Wiggly, die Mandela-monument, Midmar-dam en ander gewilde trou-venue...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Thistledown Country House is bekend vir sy gasvryheid, gerieflike verblyf en fynproewersetes. Dié opgeknapte plaashuis is in 1937 gebou en is in die inheemse Karkloof-woud geleë, die tweede grootste woud in Suid-A...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Toad Hall Self-catering Cottages is op 'n 10 ha-eiendom in 'n afgesonderde landelike omgewing met 'n uitsig oor die skilderagtige Caversham-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Toad Hall Self-catering Cottages...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Westfield Farm bied selfsorgkothuise en -suites, en is net 10 minute van Balgowan af geleë. Dié instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Verblyf by Westfield Farm bes...

Vanaf
R2 109
per nag (plek vir 2)
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Springholm Cottages is langs 'n pragtige meer geleë in die hartjie van die prentjiemooi Natalse Middellande waar gaste rustigheid en gasvryheid kan beleef. Springholm Cottages is 12,6 km vanaf Nottingham Road, en i...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Lions River Country Cottages is in die Natalse Middellande naby die Leeurivier geleë. Verblyf word aangebied in 3 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Die kothuise het ondervloerse verhitting, beddegoed, linne, bad...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Trogon's Rest is 'n rustige selfsorgkothuis, aan die rand van die asemrowende Karkloof-woud, ongeveer 25 km van Howick af. Dit is 'n paradys met rustieke bospaadjies om te verken, vrylopende bosbokke en duikers, 'n ...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Thatching's Guest House and Conference Venue is 'n landelike-styl gastehuis net 10 km vanaf Nottingham Road in die Middelande. Dit is net 2 km se ry van die N3 af, wat 'n hoofroete tussen Johannesburg en Durban is. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Balgowan, KwaZulu-Natal

Arum Hill Lodge B&B is op 'n erf van 7 ha geleë. Dit is 'n eksklusiewe B&B en bied luukse akkommodasie in die hartjie van die Middellande. Indien jy op pad is na die Natalse Suidkus, is Arum Hill Lodge die ideale o...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Balgowan, KwaZulu-Natal

The Orchards bied knus selfsorgverblyf in 'n pragtige grasdakhuis. Dit is langs die skoon rivier, in manjifieke tuine wat uitkyk oor die weivelde. Ons is die ideale keuse vir 'n groot groep wat op soek is na 'n geri...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Midlands Inverness Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Caversham, 'n pragtige, stil vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande. Die plaas is in die hartjie van die Midlands Meander, naby ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 1286 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za