Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Karoo National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Karoo National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Karoo National Park

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Central Karoo

Savoy Hotel Beaufort-West is deel van die Savoy Hotel Group wat in privaat besit is. Dié nuwe erfenisboetiekhotel in Beaufort-Wes het voorheen as Queens Hotel bekendgestaan. Dis in 1894 gebou en onlangs opgeknap om...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Central Karoo

Central Holiday Overnight Flats bied selfsorgwoonstelle met lugversorging in Beaufort-Wes in die hart van die Karoo. Daar is 4 verblyf-opsies: 2 eenslaapkamer-eenhede met slaapplek vir 6 en lugversorging, 'n oopplan...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Beaufort-Wes, Central Karoo

Young's Halfway House in Beafort-Wes is die beste sakpas-oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het gesin-, dubbel- en enkelkamers beskikbaar, maar kan spesiale reëlings vir groepe tref. Kom geniet ons Ka...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Pepper Tree Cottage is Kaap-Hollandse kothuise. Dit is ideaal geleë is in 'n stil en veilige woonbuurt en stapafstand van uitstekende restaurante. Ons bied verblyf in 'n twee- en drieslaapkamerkothuis. Die tweesla...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Little Green World is 'n gesellige klein kothuis in 'n rustige hoekie van 'n privaat tuin, vol pragtige ou skadubome met 'n verskeidenheid voëls. Die eiendom dateer uit 1835. Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n sitk...

15% af Winteraanbod!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beaufort-Wes, Central Karoo

Grandma's Place bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes, na aan die plaaslike restaurante en slegs 5 minute van die Karoo Nasionale Park af. Die huis het lieflike houtvloere, pragtige buffets e...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Hotel Oasis is 'n lieflike hotel in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dit is op die N1 tussen Kaapstad en Johannesburg. Dié ruim hotel het 45 kamers met lugversorging en elke kamer het slaapplek vir tusse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. Die area is bekend vir sy historiese besienswaardighede en wandelroetes. Dis...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

9 On Devenish het 2 bekoorlike selfsorg-gesinseenhede in die hartjie van die Karoo in Beaufort-Wes. Dit is geleë net soos jy afdraai van die N1 af, in die Wes-Kaap. Daar is 'n drieslaapkamer-eenheid met slaapplek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Central Karoo

Kliproos is 'n lieflike en ruim huis in Beaufort-Wes en dis geskik vir 'n gesin of groep vriende. Die verblyf is ideaal vir gaste wat van of na Kaapstad reis of gaste wat die historiese dorp wil besoek. Die liefli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 109 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]