Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Katleho District Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Katleho District Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Katleho District Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Katleho District Hospital

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jan Cilliers Park, St Helena

Span uit! - Jy sal baie gou agterkom dat ontwerp en passie die lewensbloed van hierdie huis is. Die huis was te groot vir Pieter, die eienaar, en hy het besluit om dit vir 'n paar uitgesoekte vriende beskikbaar te s...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Helena, Noordelike Vrystaat

Strelitzia Guest House bied luukse akkommodasie in ruim suites wat beide rustig is en smaakvol versier is en geskik is vir enige vakansieganger of besigheidsreisiger wat die vriendelike Vrystaatse dorpie Welkom beso...

Vanaf
R500
per nag, vir 1
Selfsorg in St Helena, Noordelike Vrystaat

Soeteweide is in 'n stil woonbuurt in Welkom geleë en bied ideale selfsorgverblyf aan 'n oornagbesoeker of reisiger. Die huis het 3 selfsorgkamers, elkeen met sy eie badkamer. Die eerste slaapkamer bied slaapplek...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Helena, Noordelike Vrystaat

Bly-biki-oor Akkommodasie is sentraal geleë in die voorstad St Helena in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Die selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dagbreek, Noordelike Vrystaat

Angels Creek @ 141 is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Welkom bied en is naby hoofweë en winkelsentrums. Dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste, sportspanne, gesinne en enkelreisigers. Di...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dagbreek, Noordelike Vrystaat

Angels Creek @ 142 bied gerieflike verblyf in 'n pragtige gastehuis, in Welkom. Dis naby die groot snelweë en winkelsentrums. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, paartjies of enkelreisigers....

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Little Acorn Guest House bied B&B-verblyf en is in Welkom geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf op pad na verskeie bestemmings. Die verblyf by Little Acorn Guest House word aangebied in ...

Vanaf
R959
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Gold Guest & Conference is 'n moderne gastehuis langs een van Welkom se hoofweë. Die gastehuis bied maklike toegang tot heelwat geriewe, hospitale, skole, die Goldfield's Casino en vele meer. Gaste kan ons maklik v...

Vanaf
R600
per nag, vir 1
B&B in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Heimat Guesthouse bied B&B-verblyf in Jim Fouchepark in Welkom en is naby die middedorp geleë. Heimat Guesthouse beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, of 1 ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dagbreek, Noordelike Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in ruim, gemeubileerde woonstelle in Dagbreek, Welkom, stapafstand vanaf die Spar en die Italiaanse restaurant en naby aan die salonne en die kafees. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 133 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za