Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Katleho District Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Katleho District Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Katleho District Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Katleho District Hospital

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
B&B in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Andries en Amanda se Kuierhuis Gasteplaas (3-ster), is naby Ventersburg in die Vrystaat geleë, ongeveer 150 km vanaf Bloemfontein, en 200 km vanaf Johannesburg. Hierdie wegbreek-plaasverblyf is waar tradisionele pl...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Bosrand Glamping bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas aan die buitewyke van Ventersburg in die Vrystaat. Die plaas is die ideale plek vir gaste wat bietjie uit die stad wil ontsnap en huisves ook 'n verskeidenheid ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat wil oorslaap op pad na Kaapstad of die Krugerwildtuin. Die gastehuis bied 7 l...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Winburg, Vrystaat

Danke Schön Guest House & Caravan Park bied verblyf in Winburg waar die N5 en N1 kruis. Gaste kan een van die eenhede of 'n karavaanstaanplek bespreek. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang en slaapplek vir tu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winburg, Vrystaat

Eerste Pastorie is gebou in 1850 en is bekend as die oudste huis noord van die Oranjerivier wat deurgaans bewoon is. Dit is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied 'n gaste-eenheid in Winburg. Dis nab...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Mossienes @ Hayfield is 'n droom wat bewaarheid is vir jou gasheer, Dinkie, én vir enige gas wat 'n ontspanne plaaswegbreek smag. Ons bied 'n stylvolle, opgeknapte plaasstoor, wat omskep is in drie selfsorg kamers...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Winburg, Vrystaat

Boschrand Lodge bied gerieflike verblyf op 'n plaas van 430 hektaar met 25 verskillende wildspesies, naby aan die N1 en net 6 km vanaf Winburg. Die lodge staan op 'n krans met 'n uitsig oor die spruit tussen die val...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

Die Gewel B&B is 'n geuwelhuis uit die 1930's wat met Oregon-deure en -vloere spog en in die dorpie, Wesselbron in die Vrystaat geleë is. Hierdie B&B bied verblyf in 3 suites en 'n tuinkothuis wat op elegante wyse ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vrystaat

Wesselsbron Lodge bied gerieflike verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Die lodge is in Wesselbron se mieliedriehoek in die noordelike Vrystaat. Dit is naby restaurante, winkels en besighede. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrystaat

Zondi Safari's is in die Senekal-distrik geleë en bied 'n keuse van eenhede in 'n ontspannende atmosfeer met asemrowende uitsigte. Kamer 1 het slaapplek vir 4 gaste, Kamer 2,3,4 en 5 het slaapplek vir 1 tot 2 gast...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Oppi-Koppi Guest House is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied die ideale oornagverblyf tussen die Kaap en Johannesburg. Die lodge bied 20 eenhede wat elk hul eie privaat badkamer en ingang het. Elke suite...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

The Bucks Guest House is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Dié gastehuis het 4 selfsorg-eenhede met stoepe: Springbok, Kudu en Nyala. Elke eenheid is gerieflik geme...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilgenhof, Kroonstad

The Elizabeth Guest House bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gesofistikeerde tog huislike basis in Kroonstad. Die gastehuis is gerieflik geleë in die hartjie van die Vrys...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Annie's Self-catering Cottage is 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n kleinhoewe buite Kroonstad. Dié kothuis het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 matrasse vir kind...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Miss Ellie's Guest House bied luukse akkommodasie in die stylvolle, stil woonbuurt genaamd Wilgenhof. Die gastehuis se adres is Thringstraat 3, Kroonstad. Hierdie pragtige en suite-eenhede is absolute juwele. 'n Sno...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 143 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za