Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kingsmead College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kingsmead College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kingsmead College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kingsmead College

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose, Rosebank

The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n sm...

Vanaf
R1 407
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

Vanaf
R1 119
per nag, vir 1
Lodge in Parkwood, Gauteng

Of jy nou die stad besoek vir besigheid of vakansie, die Rosebank Lodge Guest House voorsien 'n verfrissende oase vir besige reisgers. Rosebank gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin met welige plantegroei en bied ...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parkwood, Gauteng

Parkwood Boutique Hotel is in Parkwood in Rosebank, 'n gedeelte van Johannesburg geleë. Dit is naby gholfbane, sportgeriewe, hospitale en parke. Die hotel beskik oor 16 kamers. Standaard kamers is ingerig met mod...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank, Parkwood

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

Vanaf
R2 685
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Parktown Noord

Clico Boutique Hotel is perfek geleë in die luukse woonbuurt, Rosebank in Johannesburg. Die buurt is bekend vir sy luukse winkelsentrums, naglewe, kafees, kroeë en klubs. Clico Boutique Hotel is ingerig vir sakere...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 575
per nag (plek vir 2)
Hotel in Rosebank, Parkwood

Home Suite Hotels Rosebank is 'n stedelike boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisiger. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrain-stasie af en bied toegang tot die area se wi...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Houghton Landgoed, Gauteng

Houghton Estate B&B is 'n gastehuis wat in Johannesburg geleë is. Dié B&B is naby verskeie besighede en doendinge in Sandton, Hyde Park en Rosebank. Houghton Estate B&B het 3 kamers wat elkeen uniek versier is. E...

15% af Winteraanbod!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Parktown Noord

The Residency Jellicoe bied verblyf in 'n veilige woonstelkompleks in Rosebank. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie geriewe. Die verblyf beskik oor 3 soorte woonstelle met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Hierdie ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunkeld, Randburg

Dunkeld Manor bied aan oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers luukse verblyf, sorgsame gasvryheid en uiterste rustigheid in die hartjie van een van Johannesburg se pragtigste en rustigste voorstede. Dié ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2446 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]