Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kingswood College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kingswood College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kingswood College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kingswood College

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Colonel Graham Guesthouse is geleë in Grahamstad, in die Oos-Kaap en bied die perfekte kombinasie van historiese sjarme en hedendaagse gerief. Die gastehuis is ideaal geleë naby aan die middedorp, Grahamstad se pr...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Aries Guest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Oatlands in Grahamstad. Die woonstelblok is naby die dorp asook Rhodes Universiteit. Die wo...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Amazing Grace is 'n rustige selfsorghuis met ouwêreldse bekoring, houtvloere en hoë plafonne. Dié huis word as 'n eenheid verhuur en het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers, en dis stapafs...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Garden Flat on Southey is 'n moderne selfsorgwoonstelletjie wat ideaal geleë is in 'n rustige deel van Grahamstad, sowat 2 km van die middedorp af. Die woonstel is ook 2,2 km vanaf Rhodes Universiteit, 1,4 km vanaf...

Vanaf
R575
per nag, vir 1
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

1-on-Ross bied verblyf in Grahamstad net 5 minute se ry van Rhodes Universiteit en ander geriewe in die middedorp af. Die gastehuis bied selfsorgverblyf en word deur die eienaar self bestuur. Al 3 eenhede is indivi...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

The Milner is 'n luukse gastehuis in die kulturele hartjie van die Oos-Kaap, Grahamstad. Dit is net 130 km van Port Elizabeth af en 180 km van Oos-Londen af. Rhodes University, die Diosees van die Anglikaanse Kerk v...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Mimosa is in Grahamstad geleë en dit bied gehalteverblyf met 'n geskiedkundige bekoring. Die eenheid is naby die middedorp, skole, die universiteit, winkels, restaurante en nog soveel meer. Die eenheid beskik oor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Umzi Guest House is in Grahamstad geleë en is sowat 2 km vanaf Rhodes Universiteit en naby alle ander geriewe in die dorp. Dié gastehuis het 4 kamers, elk met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbe...

Vanaf
R1 126
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

A White House Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n groot tuin met 'n uitsig oor die beeldskone berge en natuurskoon rondom Grahamstad. Ons bied verblyf in 'n verskeidenheid kamers, eenhede en woonstelle. Dit s...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B en selfsorgverblyf in Grahamstad, in die hartjie van die grensboerkontrei. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderlike omgewing wil verken. Gaste het 'n keuse van 4 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 339 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]