Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kirstenbosch National Botanical Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Kirstenbosch National Botanical Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirstenbosch National Botanical Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Kirstenbosch National Botanical Gardens

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Klein Bosheuwel Guesthouse bied kamers wat vir selfsorg of B&B bespreek kan word, en die gastehuis is in Bishopscourt geleë. Dit is ideaal geleë as 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid besienswaardigh...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

House Hugo Cottage (The Lion's Den) bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers in die luukse en boomryke voorstad, Bishopscourt. Die kothuis is stapafstand vanaf die bekende Kirstenbosch ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Yellowwood Loft is in Bishopscourt, 200 m vanaf die wêreldbekende Kirstenbosch Botaniese Tuine en 15 minute se ry vanaf die Waterfront, Houtbaai en Muizenberg. Dié solderwoonstel het 'n romantiese atmosfeer en sku...

Winter-
aanbod!
VanafR4 297
R2 865
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

The Cellars-Hohenort is in die historiese Constantia-vallei geleë. Dié hotel in Kaapstad se Wingerd bied uitsigte op Tafelberg en dit is net 15 minute se ry van die middestad af. Gaste wat hier inklok is dus lekk...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Table Mountain Villa is aan die voorheuwels van Tafelberg geleë en grens aan die Tafelberg Nasionale Park. Die villa het 'n privaat ingang na bergroetes en is net 'n entjie se stap van Kirstenbosch Botaniese Tuine ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Pine Cottage is 'n snoesige selfsorgtuinkothuis op 'n privaat woonerf in Bishopscourt wat heeltemal apart is van die hoofhuis en sy eie ingang het. Bishopscourt is een van Kaapstad se mees gesogte buurte en dit is d...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Willow Cottage is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Nuweland, Kaapstad. Die eiendom is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in die suidelike voorstede te verken. Willow Cottage is in...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Panorama Guest House skuil aan die voorheuwels van Tafelberg in Nuweland. Die gastehuis het direkte toegang tot die Tafelberg Natuurreservaat met begeleide voetslaanroetes in die berg. Verblyf by Panorama Guest Hou...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Fernwood Manor Boutique Guest House is in Upper Newlands aan die voet van Tafelberg in die Suidelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is die toppunt van 'n luukse kleinskaalse gastehuis en ideaal vir gaste wat bes...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Wedgewood is in die gegoede voorstad Constantia tussen baie wynplase en besienswaardighede geleë. Die huis en kothuis is ideaal vir 'n groot gesin en vorm die perfekte basis vanwaar jy die Suidelike Voorstede en Mo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4840 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za