Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Knysna-Amatole Montane Forest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Knysna-Amatole Montane Forest .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna-Amatole Montane Forest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Knysna-Amatole Montane Forest

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

The Light House is 'n pragtig ingerigte vyfslaapkamerhuis in die Simola Golf and Country Estate in Knysna. Gaste kan die fantastiese uitsig oor die lowerryke platteland en Knysnarivier geniet. Die huis is van so 'n ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Van Camino Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Simola Golf and Country Estate in Knysna. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en gaste het toegang tot die oord se geriewe. Dit is volledig gemeubileer en beskik oo...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Knysna Forest View is ’n selfsorg-vakansiehuis op ’n landgoed in die hartjie van die bekende Knysnawoud, slegs 7 km van die middedrop af en 2,5 km van die wêreldbekende Simola Gholfbaan. Die woonstel bied sla...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Hubert's Haus is in die veilige Green Pastures naby die Soutrivier tussen Simola Gholflandgoed en die Knysna Strandmeer geleë. Hubert's Haus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis. Die h...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Angelview Guest Accommodation bied 2 gastekamers met beperkte selfsorggeriewe, 'n selfsorg-eenheid en is op 'n privaat eko-natuurreservaat van 50 hektaar, 10 minute se ry vanaf Knysna se middedorp en die waterfront ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Oaklands on the Knoll is in 'n lieflike en veilige kompleks geleë. Dit is versteek tussen eikebome en gemanikuurde tuine en is net 500 m van Knysna se middedorp af. Verblyf beskik oor 7 dupleks-eenhede. Elke eenhe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

3 Oaklands on the Knoll is 'n selfsorg-dupleks in 'n goed onderhoude tuinlandgoed in Knysna. Die kompleks is binne 1 km van die middedorp af, waar daar winkels, restaurante en ander besienswaardighede is om te besoe...

Vanaf
R2 390
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Amber Crest House is 'n selfsorghuis in die stil Knysna Heights-woonbuurt wat op die berge, omgewing en die Simola-area in die noorde uitkyk. Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die huis het 'n pri...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Eastford Country Estate is 'n klein stukkie paradys met uitsigte van die legendariese Knysna-koppe aan die een kant en die majestueuse Outeniekwaberge aan die ander. Dit is hoog teen die heuwel langs die Simola Ghol...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

14 on League Guest House bied selfsorgverblyf in Knysna in die hartjie van die welbekende Tuinroete van Suid-Afrika. Hierdie dubbelverdiepinghuis kyk uit oor die dorp, die riviermonding, die eilande en die Knysna Ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2752 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za