Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Knysna Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital

Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Knysna SSB, Knysna

Shepherds Tree Backpackers is in 'n pragtige erfenisgebou tussen die Kynsnastrandmeer en die N2 bo die gewilde Shepherds Tree Backpackers Curio & Coffee Shop geleë. Shepherds Tree bied bekoorlike dog luukse verblyf...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Costa Sarda, Knysna

Blue Fern of Knysna bied B&B- en selfsorgverblyf in die skilderagtige Knysna. Blue Fern of Knysna het 4 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. 3 van die gastekamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubb...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

The Lavender Rose Guesthouse is geleë in Costa Sarda, 'n rustige deel van Knysna. Dié gastehuis het 3 selfsorgwoonstelle met 'n uitsig oor Knysna-strandmeer en is net sowat 100 meter van die openbare wandel- en fi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Mount Joy het 'n uitsig oor Knysna se strandmeer en is geleë aan die bokant van 'n groot, betowerende tuin omring deur inheemse woud. Rustigheid en veiligheid begroet jou hier, en jy is ook net 'n kort stapafstand ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Op die oewer van die Knysna-strandmeer, is die bekroonde Knysna River Club geleë. Ons bied 'n private ingeslote grondgebied met bekoorlike, luukse selfsorg-chalets van hout in die hartjie die Tuinroete. Ons eenhede...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Upper Old Place, Old Place

At Upperwood Manor is in 'n stil woonbuurt, Upper Old Place, in Knysna. Die gastehuis het 2 en suite-kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n lessenaar, stoel, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeri...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Serendipity Apartment Knysna bied selfsorgverblyf in Costa Sarda langs Knysna se skilderagtige strandmeer. Dit is net 5 minute se ry vanaf Knysna se middedorp en die waterfront, en ook lekker sentraal op die Tuinroe...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Serendipity Townhouse bied selfsorgverblyf in Costa Sarda, reg langs die prentjiemooi Knysna-strandmeer. Dit is sentraal geleë op die Tuinroete en is net 5 minute se ry van die hartjie van Knysna en die Waterfront ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

Waterways Townhouse bied selfsorgverblyf in Costa Sarda by die skilderagtige Knysna-strandmeer. Dit is op die Tuinroete geleë en slegs 5 minute se ry van Knysna se middedorp of die Waterfront af. Dié tweeslaapka...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Costa Sarda, Knysna

18 op Tides End is op die pragtige Knysna-strandmeer in ’n sekuriteitskompleks geleë. Die woonstel bied uitsigte oor Thesen-eiland, Knysna-strandmeer en Knysna-koppe. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2623 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]