Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Knysna Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 19 bied selfsorgverblyf in Knysna, ongeveer 5 minute se stap vanaf Knysna Waterfront met 'n verskeidenheid restaurante met internasionale en plaaslike kos. Die eenheid het 1 slaapkamer me...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks. Dit is stapafstand van die Waterfront Knysna Quays en die middedorp af. Die woonstel bied geriefli...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks bied selfsorg-akkommodasie in Knysna, 'n prentjiemooi vakansiedorp. Dit is in 'n veilige kompleks en bied selfsorgverblyf aan klein groepe of gesinne. Die eenheid is volledig gemeubileer en he...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Boardwalk on Thesen Islands is 'n lieflike selfsorghuis met die ideale ligging op die Thesen-eilande se promenade in Knysna. Die promenade is reg teen die strand en die kanaal geleë. Die huis bied slaapplek vir to...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

6 Hilton Court is 'n absolute juweel. Dit is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die immergewilde Knysna geleë is. Die woonstel is op die grondvloer van Hilton Court en spog met moderne en stylvolle a...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Saffron on Thesen Islands is 'n pragtige vakansiehuis langs die waterweë op die Thesen Island Landgoed in Knysna. Dié landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook tientalle interessante winkels en rest...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Plantation Island on Thesen Islands is 'n goed ingerigte, lig en helder selfsorghuis wat in Thesen-eiland in Knysna geleë is. Thesen-eiland is 'n rustige residensiële landgoed met 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna se middedorp, net 5 minute vanaf die Waterfront met al sy restaurante. Plaaslike en internasionale kookkuns kan by ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Leeward Studio on Thesen Islands is 'n dubbelverdiepingselfsorgwoonstel op die rustige Theseneilandlandgoed in Knysna. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer en heelwat interessante winkels en restaura...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Leeward View bied selfsorgverblyf in 'n ateljee op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer en daar is 'n verskeidenheid winkels e...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Leeward Island Studio and Deck is 'n selfsorg-studiowoonstel op die boonste verdieping van die Thesen Islands-landgoed in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verske...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

A Green Hideout is 'n lieflike selfsorghuis in Knysna. Die huis dateer uit die 1950's en het erfenisstatus. Die huis is onlangs oorgedoen en spog met hoë plafonne, houtvloere en persoonlike afwerkings. Dié huis h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna se middedorp. Die veilige woonstelkompleks is 500 m van Knysna se waterfront af geleë, met 'n verskeidenheid resta...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna se middedorp. Die woonstel is net 250 m vanaf Knysna se waterfront met restaurante wat plaaslike en internasionale d...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Contemporary Living on Thesen Islands bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis op die residensiële landgoed Theseneilande in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer, asook...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Footprints of Knysna bied 'n rustige, ontspanne, oop en vriendelike omgewing met hoë standaarde vir gerief en diens. Hier heers 'n "lekker-voel" atmosfeer en elke kamer het sy eie styl en dekor. Die nuwe eienaars b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Old Place, Knysna

In die hart van die Tuinroete, tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan, lê die skilderagtige dorpie Knysna. Knysna is gevul met geskiedenis, misterie en avontuur. Abalone Lodges is net 5 minute van die mid...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Die Knysna Log-Inn is in 1998 gebou en vergestalt 'n inheemse konsep wat die karakter en die gees van die omliggende, inheemse woude met Knysna se romantiese geskiedenis kombineer. In die voorportaal is een van die ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Oaklands on the Knoll is in 'n lieflike en veilige kompleks geleë. Dit is versteek tussen eikebome en gemanikuurde tuine en is net 500 m van Knysna se middedorp af. Verblyf beskik oor 7 dupleks-eenhede. Elke eenhe...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Quays Studio Loft is 'n selfsorg-woonstel wat in 'n veilige kompleks naby die Knysna Waterfront se mariene-uitbreiding geleë is. Dié woonstel is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60 van 2518 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za